Successfully reported

C-View

Woonstel
Vanaf
Vanaf R 1 100
per nag (plek vir 6)
  • Plek vir 6 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Woonstel
  • Koningingrootte-bed
  • Lees meer
1 Beskikbaar
Bespreek
Beskrywing

Die ateljeewoonstel is langs die hoofhuis en het 'n privaat ingang. Die oopplan-leefarea is ingerig met 'n koningingrootte-bed, sowel as 2 enkelbeddens, en het 'n privaat badkamer met 'n stort. 'n Dubbelslaapbank is beskikbaar in die braaikamer. Die braaikamer is apart van die ateljeewoonstel met sy eie ingang. Gaste moet asseblief hul eie handdoeke bring. Die kombuis is toegerus met 'n tweeplaatstoof, oond, mikrogolfoond, yskas, asook tee- en koffiemaakgeriewe. 'n Aparte, maar aangrensende braaikamer bevat 'n TV met DStv. Let asseblief daarop dat die eenheid via trappe bereik word en moontlik nie geskik is vir jong kinders, bejaardes of gaste met gestremdhede nie.

Oorsig van kamer/eenheid
1 Slaapkamer 1 Badkamer

Slaapkamer

4

2 x Enkelbed / Driekwartbed

1 x Koningingrootte-bed

Leefarea

2

1 x Dubbelslaapbank

Badkamer

Stort, Toilet

Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Dít is wat jy hier sal kry
Gewild
TV
Volledige kombuis
DStv
Braai
Buitelug
Braai
Kombuis & eetkamer
Braai
Yskas
Volledige kombuis
Kombuisie
Mikrogolfoond
Stoof
Temperatuurbeheer
Waaier
Vermaak
DStv
TV
Prys sluit in

Selfsorg

Huisreëls

Tariewe wat vertoon word, is op 'n selfsorgbasis. Twee klein hondjies is welkom. Gaste moet asseblief hul eie handdoeke bring. Let asseblief daarop dat die eenheid via trappe bereik word en moontlik nie geskik is vir jong kinders, bejaardes of gaste met gestremdhede nie. Die ateljeewoonstel is aangrensend aan die hoofhuis waar die eienaars woon. Geen studente-/matriek-/rage-besprekings word aanvaar nie. Geen musiektoestelle word toegelaat nie. Geen harde musiek of partytjies word toegelaat nie. Stiltetyd is vanaf 22:00. Slegs bespreekte gaste sal toegelaat word om te oornag.

Kansellasiebeleid
Meer as 1 maand voor die inkloktyd 50%van die deposito word terugbetaal
Meer as 2 weke voor die inkloktyd 25%van die deposito word terugbetaal
Minder as 2 weke voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
Hoofhuis
Vanaf
Vanaf R 7 000
per nag (plek vir 10)
  • Plek vir 10 persone
  • 8 volwassenes, 2 kinders
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Alleenstaande Eenheid
  • Koninggrootte-bed
  • Lees meer
5 Beskikbaar
Bespreek
Beskrywing

Die hoofhuis beskik oor 5 slaapkamers, 2 badkamers, 'n oopplan-leefarea en 'n kombuis wat goed toegerus is. Die eerste slaapkamer het 'n koningingrootte-bed en 'n en suite-badkamer met 'n stort en bad. Die tweede en derde slaapkamer het elk 'n koningingrootte-bed. Albei hierdie slaapkamers deel 'n balkon. Die vierde slaapkamer het ook 'n koningingrootte-bed en die vyfde slaapkamer is ideaal vir kinders met 2 enkelbeddens en skuifdeure wat na 'n balkon lei. Die tweede badkamer het 'n bad, wasbak en toilet en die derde badkamer het stort, wasbak en toilet. Gaste moet asb. hul eie handdoeke saambring. Die sitarea het 'n gemaklike rusbank en 'n slim-TV met sekere DStv-kanale en Netflix. Daar is ook WiFi. Die kombuis is met 'n mikrogolfoond, wasmasjien, skottelgoedwasser, oond, stoof, yskas-vrieskas, eetgerei en breekware toegerus. Daar is ook 'n braaikamer met 'n gastetoilet en 2 skuifdeure wat na 'n stoep lei. Parkeerplek is in 'n dubbelmotorhuis beskikbaar en daar nog 2 parkeerplekke is in die oprit.

Oorsig van kamer/eenheid
5 Slaapkamers 3 Badkamers

Slaapkamer

En suite

2

1 x Koninggrootte-bed

Stort, Toilet

Slaapkamer

2

1 x Koningingrootte-bed

Slaapkamer

2

1 x Koningingrootte-bed

Slaapkamer

2

1 x Koningingrootte-bed

Slaapkamer

2

2 x Kinderbed vir 1

Badkamer

Bad, Toilet

Badkamer

Stort, Toilet

Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Dít is wat jy hier sal kry
Gewild
Volledige kombuis
DStv
Braai
Buitelug
Braai
Stoep/Binnehof
Kombuis & eetkamer
Braai
Yskas
Volledige kombuis
Kombuisie
Mikrogolfoond
Oond
Stoof
Parkeerplek & toegang
Privaat ingang
Slaapkamer & wassery
Strykyster
Vermaak
DStv
Prys sluit in

Selfsorg

Huisreëls

Tariewe wat vertoon word, is op 'n selfsorgbasis. Twee klein hondjies is welkom. Gaste moet asseblief hul eie handdoeke bring. Let asseblief daarop dat die eenheid via trappe bereik word en moontlik nie geskik is vir jong kinders, bejaardes of gaste met gestremdhede nie. Die ateljeewoonstel is aangrensend aan die hoofhuis waar die eienaars woon. Geen studente-/matriek-/rage-besprekings word aanvaar nie. Geen musiektoestelle word toegelaat nie. Geen harde musiek of partytjies word toegelaat nie. Stiltetyd is vanaf 22:00. Slegs bespreekte gaste sal toegelaat word om te oornag.

Kansellasiebeleid
Meer as 1 maand voor die inkloktyd 50%van die deposito word terugbetaal
Meer as 2 weke voor die inkloktyd 25%van die deposito word terugbetaal
Minder as 2 weke voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
Vanaf
Vanaf R 1 100
per nag (plek vir 6)
  • Kapasiteit: 56 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 6 Kieriehout, Hartenbos, 6950, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA780d6ecf71a7e9607244eefe7df8c314631e8f3f2820fa1de0c8904ff061c0fcddd8643d78f7fd5778ef90aca6e3a8dd0b4a?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 100 per nag (plek vir 6) 62 5 1 5 6 Kieriehout Hartenbos 6950 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -34.127570546362 22.103040185485

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang