C-View
Kliek op enige tarief om 'n meer volledige prysberekening te sien.
Prys sluit in
- Woonstel
- Selfsorg
- Hoofhuis
- Selfsorg
Huisreëls
Tariewe wat vertoon word, is op 'n selfsorgbasis. Twee klein hondjies is welkom. Gaste moet asseblief hul eie handdoeke bring. Let asseblief daarop dat die eenheid via trappe bereik word en moontlik nie geskik is vir jong kinders, bejaardes of gaste met gestremdhede nie. Die ateljeewoonstel is aangrensend aan die hoofhuis waar die eienaars woon. Geen studente-/matriek-/rage-besprekings word aanvaar nie. Geen musiektoestelle word toegelaat nie. Geen harde musiek of partytjies word toegelaat nie. Stiltetyd is vanaf 22:00. Slegs bespreekte gaste sal toegelaat word om te oornag.
Kansellasiebeleid
| Meer as 1 maand voor die inkloktyd | 50%van die deposito word terugbetaal |
| Meer as 2 weke voor die inkloktyd | 25%van die deposito word terugbetaal |
| Minder as 2 weke voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal |
- Kapasiteit: 56 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: 6 Kieriehout, Hartenbos, 6950, Wes-Kaap
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang