Successfully reported
+14

C-Vista

Op die Nippertjie-aanbod 10% af

Kry 10% af op alle besprekings wat 3 dae of minder voor jou verblyf gemaak word. Hierdie aanbod is altyd geldig.

  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 2 persone
  • Geen kinders
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 12 Marlyn Street, Still Bay West, 6674, Wes-Kaap
  • Vanaf R1 050 R945 per nag (plek vir 2)

Beskrywing

C-Vista is 'n bekoorlike woonstel wat selfsorgverblyf op die gashere se perseel in Stilbaai-Wes bied. Die eiendom spog met gedeeltelike uitsigte oor die Goukourivier en die Indiese Oseaan in die verte.

Die eenslaapkamerwoonstel het slaapplek vir 2 gaste en het 'n privaat ingang. Gaste kan kies tussen 'n ekstra-lengte koninggrootte-bed of 2 ekstra-lengte enkelbeddens. Daar is ook 'n wasbak en ingeboude kaste. Daar is 'n en suite-badkamer met 'n stort, wasbak en toilet.

Die kombuisie is toegerus met 'n yskas-vrieskas, gasstoof, oond, mikrogolfoond en ketel. Die leefarea is ingerig met gemaklike stoele en het 'n TV met toegang tot DStv. 'n Glasskuifdeur lei na 'n patio met 'n buite-etenstafel en 'n privaat tuin met lieflike uitsigte. Braaigeriewe, veilige parkeerplek en gratis WiFi is ook beskikbaar.

Die Goukourivier bied geleenthede vir swem, kajakvaart, kanovaart en visvang. Daar is ook veilige swemstrande 'n entjie se ry weg.

Kamer-opset

1 Slaapkamer 1 Badkamer, 1 en suite

Slaapkamer

En suite

2

1 x Koninggrootte-bed

Stort, Toilet

Dít is wat jy hier sal kry

Tee en koffie
Gratis, veilige parkeerplek
WiFi
Wassery naby
Mooi uitsig
TV
Verwarmer
Volledige kombuis
DStv
Braai
Voorsiening vir beurtkrag

Resensies

4.9/ 5

Gebaseer op 17 resensies

Uitstekend

Netheid
5.0
Ligging
4.9
Waarde vir geld
5.0
Diens
5.0
Veiligheid
4.8
Gaste se hoogtepunte
Kobus V
Besigheidsreis
5.0
Absolute waarde vir geld. Die gasheer en gasvrou is baie behulpsaam en die bed was uitstekende kwaliteit wat vir my belangrik is vir goeie nagrus.
Okt 2025
Hester K
Saam met lewensmaat
5.0
Vinnige besoek in Stilbaai met goeie oornagverblyf. Mooi, netjies, skoon en alles ingehad wat ek nodig gehad het. Die matras was baie gemaklik!
Sep 2025
Kamin T
Saam met lewensmaat
5.0
Highly recommended. C-Vista was spotless, beautifully set up, and had everything we needed for a comfortable self-catering break. The k...
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Sien meer
Aug 2025
Daphne J
Saam met lewensmaat
5.0
Absoluut fantasties gewees. Baie lekker gebly in 'n rustige omgewing.
Aug 2025
Sandy J
Saam met lewensmaat
5.0
Ons sal definitief weer hier oorbly. Ongelooflike netjiese woonstel! Pragtige uitsig oor Stilbaai. Die bed was heerlik met 'n elektriese kombers. Daar...
Sien meer
Jun 2025

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.9/5

Hennielene Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 17

Op LekkeSlaap 2 jaar

Ligging

  • 12 Marlyn Street, Still Bay West, 6674, Wes-Kaap
  • Gaste dink C-Vista het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf R1 050
R 1 050 R 945
per nag (plek vir 2)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie

Bespreek
Vanaf R1 050
R 1 050 R 945
per nag (plek vir 2)
Vanaf R1 050
R 1 050 R 945
per nag (plek vir 2)
Bespreek
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 2 volwassenes
  • Geen kinders
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 12 Marlyn Street, Still Bay West, 6674, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA50946cf0db776b014ccd512cc7204b66ac9715b238a0f99aaa3bf8c2b9d98684102caec2392b7d962d984560bd2d86ff36c8?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 was R1 050 nouVanaf R945 per nag (plek vir 2) 17 5 1 5 12 Marlyn Street Still Bay West 6674 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -34.365013868103 21.405390615344

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang