Successfully reported

Cabana 8

Kliek op enige tarief om 'n meer volledige prysberekening te sien.

Ekstra Fooie

Buiten die tariewe in die bostaande tabel hef die eiendom ook 'n eenmalige:

  • Skoonmaakfooi van R500.00 per bespreking
Prys sluit in
Selfsorg
Breekskadedeposito

'n Terugbetaalbare breekskadedeposito van R500 moet direk aan die eiendom betaal word.

Huisreëls

Let asseblief daarop dat hierdie geriewe slegs vir die gebruik van bespreekte gaste van Cabana 8 is, met 'n maksimum van 6 persone, kinders ingesluit. Besoekers wat die maksimum kapasiteit van 6 gaste oorskry, sal nie toegelaat word om oor te slaap nie. Ongelukkig word geen dagbesoekers toegelaat nie, alhoewel dit op versoek gereël kan word. Dit is 'n gesinsoord, dus geen partytjies word toegelaat nie. Rook is nie binne die eenheid toegelaat nie. 'n Maksimum van 2 voertuie word toegelaat. Streng geen geraas na 22:00 nie. Die eiendom het CCTV-kameras buite vir sekuriteitsdoeleindes.

Kansellasiebeleid - Matig
Meer as 1 maand voor die inkloktyd 100%van die deposito word terugbetaal
Meer as 1 week voor die inkloktyd 50%van die deposito word terugbetaal
Minder as 1 week voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
Vanaf
R 1 150
per nag (plek vir 6)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 1 150
per nag (plek vir 6)
Vanaf
R 1 150
per nag (plek vir 6)
Bespreek
  • Kapasiteit: 6 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 8 Drommedaris Street, Jeffery's Bay, 6330, Oos-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAbfedbdbe6c357b98f6cc8ce95a21a0d865f996bb4a8fbd5903c14870fa5b9f0fb8918de6669137a2817d887e4a70e530b9ac?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 150 per nag (plek vir 6) 27 5 1 5 8 Drommedaris Street Jeffery's Bay 6330 Oos-Kaap 021 201 8901 14:00-18:00 10:00 -34.054112219976 24.91710208367

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang