Successfully reported

Cala Mondrago

Resensies

4.8/ 5

Gebaseer op 30 resensies

Uitstekend

Netheid
4.8
Ligging
5.0
Waarde vir geld
4.7
Diens
4.9
Veiligheid
4.5
Jaci H
Kort verblyf Gesin met tieners
5.0
Mei 2025

Veilig en lekker naby die see. Ons het so lekker gebly, die view was ongelooflik en so veilig en naby die see.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Nolan D
Kort verblyf Gesin met klein kinders
5.0
Mei 2025

Lovely time. Thank you Sandele. Had a wonderful stay.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Sandele
Cala Mondrago
Thank you, Nolan. It was an absolute pleasure hosting you and your family.

Rika J
Kort verblyf
4.6
Jun 2025

Baie lekker huis vir 'n groep van 9 mense, genoeg spasie met heerlike kaggel. Baie lekker gebly, dankie aan die eienaars vir goeie diens.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
3.0
Waarde vir geld
5.0

Lance J
Kort verblyf Saam met vriende
5.0
Mrt 2020

Rustig. Het die huis meestal as slaapplek gebruik in die aand. Was by die Jazz-festival op Tietiesbaai.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Nadine P
1 nag Gesin met tieners
5.0
Feb 2020

Waarde vir geld. Ons het baie lekker gebly, die plek is ten volle toegerus met alles waaraan jy kan dink, daar is 3 plekke om te braai, 4 volledige kamers met dubbelbeddens en 4 badkamers. Ons was baie bederf met die mooi plekkie, by die see, lekker stoep met braai en swembad. Ons hele gesin het dit terdeë geniet. Kan dit hoogs aanbeveel.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Etienne J
Kort verblyf
5.0
Jun 2019

Pragtige plek in uitstekende ligging. Mooi huis in 'n pragtige ligging met alle toerusting wat jy moontlik kan nodig hê. Sterk aanbeveelbaar.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Yda V
1 nag Saam met vriende
5.0
Jun 2019

Lieflike plek om uit te span en batterye te herlaai. Lieflike huisie om te kom rus. Alles wat jy nodig het en baie naby aan die see vir stoepsit-kuiers.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Evangelene B
Kort verblyf
5.0
Mei 2019

Great. Thank you so much that we can stay there. It is a very nice place ,and I love the place. I will come back.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Elisabeth A
Kort verblyf Gesin met klein kinders
5.0
Apr 2019

Lovely stay. We had a lovey break at Carla Mondrago. This kitchen and living space is very sociable. The bedrooms are comfortable and everything is clean. The beach is right there and just a stunning place! Thank you Sandelé.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Marlene B
Kort verblyf Gesin met klein kinders
5.0
Feb 2019

Uitstekende diens en stylvolle goed toegeruste huis. Uitstekende ligging, skitterende swembad, silwerskoon huis en wonderlike diens. Dankie nogmaals.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.8/5

Sandele Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 30

Op LekkeSlaap 8 jaar

Vanaf
R 4 000
per nag (plek vir 9)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 4 000
per nag (plek vir 9)
Vanaf
R 4 000
per nag (plek vir 9)
Bespreek
  • Kapasiteit: 9 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 15:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 12 Kiewiet Street, Paternoster, 7381, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAccb681a0a141fc138557d59f0f2872a248aae6a34424976ac0f84906bfdd265c2f647f5ad68d7ba8e22b136c9d2b885e8ae3?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R4 000 per nag (plek vir 9) 30 5 1 5 12 Kiewiet Street Paternoster 7381 Wes-Kaap 021 201 8901 15:00-19:00 10:00 -32.806422530965 17.896485393659
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang