Successfully reported

Caledon Lê Plekkie

Gastehuis

Resensies

4.6/ 5

Gebaseer op 39 resensies

Uitstekend

Netheid
4.7
Ligging
4.6
Waarde vir geld
4.6
Diens
4.6
Veiligheid
4.8
Dieter K
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Okt 2025

Clean, safe, friendly. Very nice place, all the things you might need and the hostess was super friendly.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Louise C
1 nag
5.0
Okt 2025

Skoon, netjiese kamer en gasvrye eienaar. Vriendlik ontvang al was dit later in die aand. Alles wat nodig is, was byderhand.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

John S
Kort verblyf
5.0
Sep 2025

Lê Plekkie is regtig waarde vir jou geld. Ek het daar lekker gebly en oorgeslaap. Dis in 'n stil omgewing. Alles wat jy benodig, is in jou kamer en dan is daar nog 'n aparte sitkamer en kombuis ook wat jy as gas kan gebruik.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Graeme F
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Sep 2025

Awesome, cost-effective. Our stay was awesome. We only booked for an overnight stay, but will definitely stay for longer once we go to Caledon again. Suzette is fantastic. She welcomed us warmly. She even upgraded us to the self-catering unit at the back of the main house, which is very spacious and fully equipped. We were scheduled to stay in one of the rooms in the main house, so thank you for that. We will definitely be back again.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Suzette
Caledon Lê Plekkie
Thank you, Graeme. It was special to meet the two of you! My best wishes. Looking forward to seeing you again! Suzette

Loraine K
1 nag
5.0
Sep 2025

Simply lovely. Friendly hostess with great tips on dining options. Warm atmosphere. Luxurious finishes in rooms inside the main house.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Charlene C
1 nag Gesin met tieners
5.0
Aug 2025

Baie lekker gekuier. Baie lekker gebly. Baie vriendelik. Baie netjies, skoon.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Suzette
Caledon Lê Plekkie
Dankie Charlene!

Dawid M
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Jul 2025

Rustig en veilig. Die woonstel met die onderdak parkering was toepaslik toegerus vir ons besoek aan Caledon. Stil en veilig. Gasvrou woon op die perseel en is net 'n telefoonoproep ver indien iets benodig word.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Esmeralda D
1 nag
5.0
Jun 2025

Stil, rustig, gasvry, vriendelik en sommer net lekker na 'n dag se ry en werk. Sien sterre.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Suzette
Caledon Lê Plekkie
Dankie Esmeralda, my beste wense vergesel jou op jou pad vorentoe! Groete Tannie Suzette

Roland S
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Mei 2025

Just right. We stayed for one night, and it was just what we needed. The room had everything we needed, and we were happy to have our own bathroom. There was a kettle with coffee and a few rusks. It was very welcoming.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Suzette
Caledon Lê Plekkie
Dankie Roland My beste wense! Groete Suzette

Theuns W
1 nag
5.0
Apr 2025

Platteland op sy beste. Perfek, foutloos, silwerskoon.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.6/5

Suzette Geverifieer

Eiendomme 2

Resensies 39

Op LekkeSlaap 8 jaar

Vanaf
R 850
per nag, vir 2 mense

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 850
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R 850
per nag, vir 2 mense
Bespreek
  • Kapasiteit: 6 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 25 Joubert Street, Caledon, 7230, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA3d2SzjDcrjoajqZ7uEm5GXncCmfy8m1X1zfNbsBIuqx7vSc4NC?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R850 per nag, vir 2 mense 39 5 1 5 25 Joubert Street Caledon 7230 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -34.232584431563 19.423629571758
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang