Calitzdorp Country House
- Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
- Soos Gesien op Facebook
- Kapasiteit: 10 persone
- Geen kinders onder 12
-
Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: 1827 Calitz Street, Calitzdorp, 6660, Wes-Kaap
- Vanaf R2 800 per nag, vir 2 mense
-
TGCSA-gradering:
Beskrywing
Die Calitzdorp Country House is 'n pragtig ingerigte huis met oorspronklike kuns en oudhede, en 'n praguitsig oor 'n vallei van boorde en op die majestueuse Swartberge. Dit is bekend vir sy rustigheid, luuksheid en fynproewersmaaltye.
Calitzdorp Country House is tussen wingerde geleë met 'n uitsig oor Calitzdorp, die portwynhoofstad van Suid-Afrika. Dit is minder as 4 ure se ry vanaf Kaapstad op Roete 62, wat die "langste wynroete in die wêreld" is.
Luukse verblyf word in 5 slaapkamers met lugversorging, koninggrootte-beddens, TV's met satellietkanale, en suite-badkamers en privaat stoepe aangebied. Die badkamers het Italiaanse teëls, groot storte, dubbelwasbakke en groot baddens. Skoon beddegoed, sagte handdoeke, haardroërs en japonne dra tot die luukse atmosfeer by.
Ná 'n skouspelagtige Klein Karoo-sonsondergang kan gaste aan 'n fynproewersmaaltyd in die restaurant smul en die aand met van die beste portwyne van Calitzdorp afsluit.
Calitzdorp Country House bied gratis WiFi en parkeerplek, en het 'n lieflike tuin met 'n dam en 'n swembad.
Dít is wat jy hier sal kry
Resensies
Ontmoet jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.5/5
Andrew & Nell Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 18
Op LekkeSlaap 15 jaar
Ligging
- 1827 Calitz Street, Calitzdorp, 6660, Wes-Kaap
- Gaste dink Calitzdorp Country House het ’n baie goeie ligging
- Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
- Kapasiteit: 10 persone
- Geen kinders onder 12
-
Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: 1827 Calitz Street, Calitzdorp, 6660, Wes-Kaap
-
TGCSA-gradering:
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang