Successfully reported

Cambridge Gastehuis

Gastehuis

Resensies

4.7/ 5

Gebaseer op 16 resensies

Uitstekend

Netheid
4.8
Ligging
4.8
Waarde vir geld
4.6
Diens
4.7
Veiligheid
4.9
A V
1 nag Gesin met tieners
5.0
Jul 2025

Netjies en mooi. Sal weer daar bly. Baie netjies. Mooi tuin wat 'n rustige atmosfeer skep.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Marica
Cambridge Gastehuis
Baie dankie vir hierdie resensie. Ons waardeer die positiewe kommentaar baie.

Roche B
Kort verblyf
5.0
Mrt 2025

Baie lekker. Die kamer was groot en baie ruim. Skoon. Vriendelik ontvang. Staff was almal vriendelik. Sal hulle beslis aanbeveel.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Marize M
Kort verblyf Gesin met klein kinders
5.0
Mrt 2025

Baie gerieflik. Baie lekker, ontbyt was waarde vir geld en kamers lekker ruim met genoeg en veilige parkering.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Mari B
1 nag Gesin met klein kinders
5.0
Jan 2025

Baie gerieflik en gemaklik. Die gastehuis se perseel is pragtig en goed onderhou. Die kamers is ruim en netjies. Ons het met 'n klein hondjie ook gereis en hulle het ons akkommodeer met 'n glimlag.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Du Rand A
Kort verblyf Gesin met tieners
5.0
Apr 2024

Eienaars baie vriendelik en behulpsaam. Baie skoon en netjies. Baie gerieflik gebly.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Mokhele R
1 nag
5.0
Mrt 2024

Fabulous. I was very satisfied with my stay.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Jacoba N
Kort verblyf Saam met lewensmaat
4.6
Mrt 2024

Gerieflike kamer, goed gediens elke dag! Die waterpype het 'n groot geraas gemaak sodra iemand water gebruik, en dit was 'n probleem vir my omdat ek lig slaap en dus wakker daarvan geword het.

Netheid
5.0
Diens
4.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Carlien B
Kort verblyf Saam met lewensmaat
4.2
Mei 2024

Dit was skoon, netjies en veilig. Ek het spesifiek geboek omdat die kamer 'n spabad het. Die bad het nie gewerk nie. Dit was 'n teleurstelling. Ons het nie melk gehad die eerste oggend nie. Daar was wel vir die volgende oggend.

Netheid
4.0
Diens
4.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
3.0
Marica
Cambridge Gastehuis
Baie dankie dat jy tyd geneem het om vir ons 'n resensie te gee, Carlien. Ek is jammer om te hoor van die melk. Ons bly op die perseel en jy moes ons sommer gebel en gevra het om te bring. Soos ek verduidelik het, ek het gepoog om die spabad van ons advertensie af te haal nadat die pomp uit gebrand het, maar ongelukkig nie op die beskrywing nie, so nadat jy my attend gemaak het, het ek dit dadelik reg gestel. So, dankie dat jy dit onder ons aandag gebring het. Hoop as julle weer in die rigting kom, ons weer so gelukkig sal wees om julle te kan akkommodeer.

Ferdenantes V
1 nag Gesin met klein kinders
4.0
Sep 2024

Lekke oorslaap op pad na Durban/uMhlanga. Cambridge is 'n baie netjiese eiendom met ruim kamers. Die eienaars is vriendelik en hulpvaardig en het selfs 'n lekker verwysing gegee vir 'n restaurant vir aandete. Die kamers is nie klankdig nie, ons kon die kamer langsaan se gesprekke hoor.

Netheid
4.0
Diens
4.0
Ligging
4.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
4.0

Christo C
Kort verblyf Saam met lewensmaat
4.0
Mrt 2024

Jy voel weggesteek maw 'n introvert sou dit geniet het. Heel lekker, maar het beter verwag.

Netheid
4.0
Diens
4.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
3.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.8/5

Marica Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 16

Op LekkeSlaap 6 jaar

Vanaf
R 1 050
per nag, vir 2 mense

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 1 050
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R 1 050
per nag, vir 2 mense
Bespreek
  • Kapasiteit: 17 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 273 Cambridge Street, Eureka, Bethlehem, 9700, Vrystaat
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAvO2jOxNv8fEb6EN3Mkf30que2gTqKoTMAM0RfiiOOluGqdUnJM?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 050 per nag, vir 2 mense 16 5 1 5 273 Cambridge Street Eureka 9700 Vrystaat 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -28.247665315636 28.307631611824

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang