Cambridge Gastehuis
- Kapasiteit: 17 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: 273 Cambridge Street, Eureka, Bethlehem, 9700, Vrystaat
- Vanaf R1 050 per nag, vir 2 mense
Beskrywing
Cambridge Gastehuis bied gerieflike en bekostigbare verblyf in Bethlehem, 'n bekoorlike plaasdorpie in die Vrystaat. Die dorp spog met historiese sandsteengeboue en maklike toegang tot 'n verskeidenheid besienswaardighede in die area.
Die gastehuis bied verblyf in 'n keuse van 7 gasteslaapkamers, elk met sy eie badkamer. Elke slaapkamer het 'n privaat ingang, waarvan sommige via 'n trap toeganklik is. Die kamers beskik ook oor 'n muurverwarmer, elektriese komberse, TV met sekere DStv-kanale, tee- en koffiemaakgeriewe, 'n yskassie en mikrogolfoond.
Gaste het ook toegang tot gratis WiFi en veilige parkeerplek op die perseel.
Besienswaardighede in die area sluit Golden Gate Highlands Nasionale Park, gholfstokke, staproetes, museums, erfenisterreine, Lionsrock Big Cat Sanctuary en wildreservate in.
Dít is wat jy hier sal kry
Resensies
Gaste se hoogtepunte
Ontmoet jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.8/5
Marica Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 16
Op LekkeSlaap 6 jaar
Ligging
- 273 Cambridge Street, Eureka, Bethlehem, 9700, Vrystaat
- Gaste dink Cambridge Gastehuis het ’n uitstekende ligging
- Kapasiteit: 17 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: 273 Cambridge Street, Eureka, Bethlehem, 9700, Vrystaat
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang