Successfully reported
+32

Camelopardalis - Bush Retreat

Selfsorg
  • Kapasiteit: 6 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 22:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 1341 Kameelperd Avenue, Marloth Park, 1321, Mpumalanga
  • Vanaf R2 345 per nag (plek vir 6)

Beskrywing

Hierdie pragtige 3-slaapkamer bos-toevlugsoord is geleë in die ruigtes van Marloth Park se pragtige Afrika Bosveld. Hierdie huis bied die perfekte ontvlugting vir gaste wat die rustigheid van die bos met 'n tikkie luuksheid wil ervaar. Hierdie wonderlike ligging grens aan die Krugerwildtuin en is ideaal vir gaste wat die natuur, pragtige uitsigte en interaksie met baie soorte diere geniet.

Dié bos-toevlugsoord beskik oor 3 slaapkamers, 2 badkamers, 'n kombuis, 'n leefarea en 'n swembad. Die hoofslaapkamer het 2 enkelbeddens en beskik oor 'n en suite-badkamer met 'n bad, stort, toilet en wasbak. Beide die tweede en derde slaapkamers het 2 enkelbeddens en deel die gebruik van die tweede slaapkamer wat toegerus is met 'n stort, toilet en wasbak.

Die oopplan-kombuis met lugversorging is toegerus met 'n yskas-vrieskas, gasstoof, oond, skottelgoedwasser, mikrogolf, ketel, broodrooster, eetgerei en breekware, asook tee- en koffiemaakgeriewe. Die kombuistoonbank dien ook as 'n ontbythoekie en die sitkamer het gemaklike rusbanke en 'n platskerm-TV. Gratis WiFi is ook beskikbaar.

Die skuifdeure maak oop op die ruim stoep met 'n etenstafel en 'n buitebraai-area. Hier kan gaste onthaal of afkoel op 'n warm dag in die sprankelende swembad. Hierdie area het ook 'n vuurput en veilige parkeerplek is voor die perseel beskikbaar.

Kamer-opset

3 Slaapkamers 2 Badkamers, 1 en suite

Slaapkamer

En suite

2

2 x Enkelbed / Driekwartbed

Stort, Bad, Toilet

Slaapkamer

2

2 x Enkelbed / Driekwartbed

Slaapkamer

2

2 x Enkelbed / Driekwartbed

Badkamer

Stort, Toilet

Dít is wat jy hier sal kry

WiFi
Swembad
Lugversorging
Volledige kombuis
Braai

Resensies

3.9/ 5

Gebaseer op 6 resensies

Goed

Netheid
4.5
Ligging
3.8
Waarde vir geld
3.7
Diens
3.5
Veiligheid
4.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.3/5

Carmen Geverifieer

Eiendomme 5

Resensies 16

Op LekkeSlaap 1 jaar

Ligging

  • 1341 Kameelperd Avenue, Marloth Park, 1321, Mpumalanga
  • Gaste dink Camelopardalis - Bush Retreat het ’n goeie ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
R 2 345
per nag (plek vir 6)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 2 345
per nag (plek vir 6)
Vanaf
R 2 345
per nag (plek vir 6)
Bespreek
  • Kapasiteit: 6 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 22:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 1341 Kameelperd Avenue, Marloth Park, 1321, Mpumalanga
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAdc6e3e59b105fd759db922c1b6035b922c45251a0bd3bbb2a6bb0a6987db851804bac8df917b7077be23d1746510ed259e4f?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R2 345 per nag (plek vir 6) 6 5 1 4 1341 Kameelperd Avenue Marloth Park 1321 Mpumalanga 021 201 8901 14:00-22:00 10:00 -25.3491447 31.7678737

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang