Camelroc Guest Farm
- Kapasiteit: 45 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 11:00 - Adres: The Poplars Farm 199, Caledonspoort, Fouriesburg, 9725, Vrystaat
- Vanaf R1 200 per nag (plek vir 2)
Beskrywing
Camelroc Guest Farm is sowat 10 km vanaf Fouriesburg. Dié skouspelagtige dorpie is naby die Lesotho-grens geleë.
Verblyf beskik oor 'n keuse van 3 en suite-eenhede of 7 selfsorg-eenhede. Al die eenhede het privaat badkamers, WiFi, handdoeke en linne. Van die eenhede het 'n privaat braai-area.
Gaste het toegang tot 'n gemeenskaplike swembad en ander doendinge, soos voetslaan, voëlkyk en bergfietsry.
Ander doendinge in die omgewing sluit swem, perdry, wildritte, fietsry, voetslaan, bergfietsry en wynproe in. Die gasteplaas is ook naby die Meiringskloof Natuurpark, Golden Gates Highlands Natuurpark en Clarens Village Bewarea.
Dít is wat jy hier sal kry
Resensies
Gaste se hoogtepunte
Ontmoet jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.7/5
Dermot & Yvette Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 105
Op LekkeSlaap 10 jaar
Ligging
- The Poplars Farm 199, Caledonspoort, Fouriesburg, 9725, Vrystaat
- Gaste dink Camelroc Guest Farm het ’n uitstekende ligging
- Kapasiteit: 45 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 11:00 - Adres: The Poplars Farm 199, Caledonspoort, Fouriesburg, 9725, Vrystaat
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang