Campismo Ninho 40
Kliek op enige tarief om 'n meer volledige prysberekening te sien.
Prys sluit in
- Rates displayed are on a self-catering basis.
Breekskadedeposito
'n Terugbetaalbare breekskadedeposito van R3000 moet direk aan die eiendom betaal word.
Huisreëls
Gaste word in kennis gestel dat 'n 4x4-voertuig benodig word om toegang tot die eiendom te verkry as gevolg van die sanderige paaie wat na die landgoed lei. Die gemeenskaplike swembad binne die landgoed het geen veiligheidskenmerke nie, en die gebruik van die swembad, geriewe en fasiliteite is streng op gaste se eie risiko. Gaste word versoek om slegs die aangewese parkeerplekke te gebruik.
Gaste moet hul eie strandhanddoeke, drinkwater, toiletpapier, toiletware, persoonlike items, kos en drankies, sowel as houtskool en vuuraanstekers saambring.
Laat uitklok is onderhewig aan beskikbaarheid en moet vooraf gereël word. Troeteldiere word nie toegelaat nie, en harde musiek, partytjies en funksies word nie toegelaat nie. Gaste word daaraan herinner dat die landgoedreëls 'n geraasverbod om 22:30 afdwing. Groepe gaste onder die ouderdom van 25 moet deur 'n volwassene of ouer vergesel word vir die duur van hul verblyf.
Kansellasiebeleid - Pasgemaak
| Meer as 2 maande voor die inkloktyd | 25%van die deposito word terugbetaal | 
| Minder as 2 maande voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal | 
- Kapasiteit: 8 persone
- Alle ouderdomme is welkom
- 
                                
                                    
                                
                                
                                    Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
 Uitkloktyd: 10:00
- Adres: Campismo Ninho Estate, Ponta do Ouro, Mozambique, Maputo Province
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang