Campsites @ Arianoglo Safari Lodge
- Kapasiteit: 32 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 10:00 tot 22:00
Uitkloktyd: 14:00 - Adres: Leeuwkloof Park Private Reserve, Portion 36, Cullinan, 1002, Gauteng
- Vanaf R350 per nag (plek vir 4)
Beskrywing
Kampeerplekke @ Arianoglo Safari Lodge bied oordekte en skaduryke kampering in Arianoglo Safari Lodge, geleë tussen die berge in die bosveld in Leeukloof Park Privaat Wildreservaat, 40 km buite Pretoria naby Dinokeng.
Daar is 8 staanplekke wat 4 gaste per staanplek kan akkommodeer. Gaste moet hul eie toerusting saambring. Dit is naby die gedeelde ablusieblokke met storte, wasbakke en toilette. Skottelgoedwasgeriewe is beskikbaar.
Die kampeerplekke het water- en kragpunte en is bedek met bosveldgras en bome vir skaduwee. Gaste het toegang tot braaigeriewe en kan 'n verfrissende duik in die swembad geniet.
Gaste kan 'n verskeidenheid aktiwiteite geniet, insluitend wildritte, voëlkyk, wildbesigtiging, en vir die kinders 'n klimraam en trampolien. Arianoglo Safari Lodge is oop vir groepbesprekings, verjaardagpartytjies, rampartytjies, troues, werkfunksies, spanbou, en skool- en jeuggroepe.
Dít is wat jy hier sal kry
Resensies
Ontmoet jou gasheer
Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel
4.8/5
Dune Geverifieer
Eiendomme 2
Resensies 12
Op LekkeSlaap 3 jaar
Ligging
- Leeuwkloof Park Private Reserve, Portion 36, Cullinan, 1002, Gauteng
- Gaste dink Campsites @ Arianoglo Safari Lodge het ’n uitstekende ligging
- Kapasiteit: 32 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 10:00 tot 22:00
Uitkloktyd: 14:00 - Adres: Leeuwkloof Park Private Reserve, Portion 36, Cullinan, 1002, Gauteng
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang