Successfully reported

Campsites @ Arianoglo Safari Lodge

Kampeer/karavaan
Kampeerplekke
Vanaf
Vanaf R 350
per nag (plek vir 4)
  • Plek vir 4 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Kampeerplek
  • Lees meer
8 Beskikbaar
Bespreek
Beskrywing

Daar is 12 tente- en boswoonwa-staanplekke wat 4 gaste per staanplek kan akkommodeer. Dit is naby die gedeelde ablusieblokke met storte, wasbakke en toilette. Skottelgoedwasgeriewe is beskikbaar. Die kampeerplekke het water- en kragpunte en is bedek met bosgras en bome vir skaduwee. Gaste het toegang tot braaigeriewe en kan 'n verfrissende duik in die swembad geniet.

Oorsig van kamer/eenheid
8 Badkamers
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Dít is wat jy hier sal kry
Gewild
Braai
Buitelug
Braai
Kombuis & eetkamer
Braai
Prys sluit in

Kampeerplek Gaste moet hul eie toerusting saambring.

Huisreëls

Wees asseblief bedagsaam, geen harde geraas of musiek na 22:00 nie.
Wildritte is dalk nie selfbestuurbaar nie, maar word aangebied.

Kansellasiebeleid - Matig
Meer as 1 maand voor die inkloktyd 100%van die deposito word terugbetaal
Meer as 1 week voor die inkloktyd 50%van die deposito word terugbetaal
Minder as 1 week voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
Vanaf
Vanaf R 350
per nag (plek vir 4)
  • Kapasiteit: 32 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 10:00 tot 22:00
    Uitkloktyd: 14:00
  • Adres: Leeuwkloof Park Private Reserve, Portion 36, Cullinan, 1002, Gauteng
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAee9a267ba8b0f8d8924d0ada1f65607963fff7eba1d9db00bca3ffe604d11c41cef544e846161ba1018e4bafec40ce148ce8?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R350 per nag (plek vir 4) 2 5 1 5 Leeuwkloof Park Private Reserve, Portion 36 Cullinan 1002 Gauteng 021 201 8901 10:00-22:00 14:00 -25.501605448926 28.490208847975

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang