Manor House
- Kapasiteit: 8 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 22:00
Uitkloktyd: 11:00 - Adres: Off the R328, De Kombuys 40/28, Grootkrool, Cango Valley, Oudtshoorn, 6620, Wes-Kaap
- Vanaf R3 500 per nag (plek vir 8)
Beskrywing
Cango Caves Estate bied gerieflike selfsorgverblyf in 'n plaashuis met 4 slaapkamers wat in 'n rustige omgewing sowat 1,1 km vanaf die bekende Kagogrotte in Oudtshoorn geleë is. Gaste kan die uitsigte op die Swartberge van die plaas af bewonder.
Alhoewel die huis slaapplek vir 8 gaste het, kan kleiner groepe teen 'n kleiner tarief geakkommodeer word. Die plaashuis beskik oor 4 en suite-slaapkamers wat elk 2 enkelbeddens het. Elke slaapkamer het lugversorging en 'n en suite-badkamer met 'n stort.
Die huis beskik ook oor 'n sitarea, 'n eetarea en 'n kombuis. Die kombuis is met 'n yskas, 'n stoof en 'n mikrogolfoond toegerus. Gaste het toegang tot braaigeriewe en 'n privaat swembad.
Kamer-opset
Slaapkamer
En suite
2 x Enkelbed / Driekwartbed
Stort, Toilet
Slaapkamer
En suite
2 x Enkelbed / Driekwartbed
Stort, Toilet
Slaapkamer
En suite
2 x Enkelbed / Driekwartbed
Stort, Toilet
Slaapkamer
En suite
2 x Enkelbed / Driekwartbed
Stort, Toilet
Dít is wat jy hier sal kry
Resensies
Gaste se hoogtepunte
Ontmoet jou gasheer
Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel
4.7/5
Jean Geverifieer
Eiendomme 3
Resensies 14
Op LekkeSlaap 7 jaar
Ligging
- Off the R328, De Kombuys 40/28, Grootkrool, Cango Valley, Oudtshoorn, 6620, Wes-Kaap
- Gaste dink Manor House het ’n uitstekende ligging
- Kapasiteit: 8 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 22:00
Uitkloktyd: 11:00 - Adres: Off the R328, De Kombuys 40/28, Grootkrool, Cango Valley, Oudtshoorn, 6620, Wes-Kaap
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang