Canyon Cottage
Kliek op enige tarief om 'n meer volledige prysberekening te sien.
Prys sluit in
- Selfsorg
Huisreëls
Bespreek 'n spa-behandeling of sit aan vir ete in die eksklusiewe Walkerson's Hotel.
Bespreek 'n uitstappie by die Dullstroom-perdrysentrum op die landgoed en ervaar die natuurskoon van die platteland op die rug van 'n perd.
Ander aktiwiteite in die omgewing sluit stap, voetslaan, wild- en voëlkyk, bergfietsry, piekniek en kunsvlieghengel in.
Kansellasiebeleid
| Meer as 1 maand voor die inkloktyd | 50%van die deposito word terugbetaal |
| Meer as 2 weke voor die inkloktyd | 25%van die deposito word terugbetaal |
| Minder as 2 weke voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal |
- Kapasiteit: 10 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: R540 Walkersons Private Estate, 10 km from Dullstroom, 1110, Mpumalanga
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang