Successfully reported

Cap d'Azur Woonstel

Resensies

5/ 5

Gebaseer op 34 resensies

Ongelooflik

Netheid
5.0
Ligging
5.0
Waarde vir geld
4.9
Diens
5.0
Veiligheid
5.0
Lorainne V
Kort verblyf
5.0
Okt 2025

Lovely, clean and homely accommodation. My family and I had a wonderful stay at Cap d'Azur apartment. Accommodation was very clean and our hostess was lovely! Stunning view from the apartment. Would definitely recommend and hope we go back soon!

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Lillibé
Cap d'Azur Woonstel
Thank you for the review, Lorainne. It was so nice meeting you!

Marizeth Groenewald G
Lang verblyf Gesin met tieners
5.0
Aug 2025

Ruim, pragtige uitsig, uitstekende ligging. Ons het heerlik gebly in Cap d'Azur Woonstel en sal beslis weer daarvan gebruik wil maak as ons weer blyplek soek in die Strand. Opgesom: Ons het lekker gebly!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Lillibé
Cap d'Azur Woonstel
Dankie vir die resensie, Marizeth. Was lekker om julle te ontmoet.

Mulalo T
Kort verblyf Gesin met klein kinders
5.0
Mei 2025

Amazing. In one word, fantastic.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Lillibé
Cap d'Azur Woonstel
Thanks for the review, Mulalo. Hope to meet you on your next visit!

Anonieme gas
Kort verblyf Gesin met tieners
5.0
Mrt 2025

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Lillibé
Cap d'Azur Woonstel
Dankie! Sien julle volgende jaar weer.

Dorothy Anne V
Kort verblyf Gesin met tieners
5.0
Des 2024

Will recommend to family and friends! Accommodation was as expected and views were great. Security was very good.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Lillibé
Cap d'Azur Woonstel
Nice meeting you, Dorothy. Thank you for the review. Lillibe

Zelda V
Kort verblyf Gesin met tieners
5.0
Des 2024

Huislik, gasvry en net wat die hart nodig gehad het! Perfekte ligging, vriendelike gasvrou, skoon en huislik. Ons het heerlik gekuier en sal definitief weer van die verblyf gebruikmaak.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Lillibé
Cap d'Azur Woonstel
Hi Zelda. Was lekker om julle gesin te ontmoet. Dankie vir jou resensie. Voorspoed vir die nuwe jaar!

Sylvia E
Kort verblyf Gesin met klein kinders
5.0
Nov 2024

Pragtig en gemaklik. Was rerig 'n baie mooi plek en so 'naby aan alles. Ek het soveel foto's van die pragtige uitsig en almal so mooi. Sien julle weer beslis, my go-to plek vir my jaarlikse Kaap vakansie.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Lillibé
Cap d'Azur Woonstel
Sien julle volgende jaar, Sylvia!

Lourens Arrie T
Kort verblyf
5.0
Nov 2024

Rustig en mooiste view. Ons het baie lekker gebly en gerus.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Lillibé
Cap d'Azur Woonstel
Dankie vir die resensie, Monica.

Louis S
Kort verblyf Saam met vriende
5.0
Okt 2024

Netjies, skoon, lieflike uitsig, goeie diens. Baie lekker gebly vir 'n week.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Lillibé
Cap d'Azur Woonstel
Dankie Louis vir jou resensie. Bly julle is veilig tuis na julle omswerwinge.

Lettie P
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Sep 2024

Baie geniet! Baie netjiese, skoon en baie gerieflike plek. Gasvrou vriendelik en behulpsaam. Sal beslis weer terugkom.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Lillibé
Cap d'Azur Woonstel
Dankie Lettie! Kom kuier gerus weer.

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

5/5

Lillibé Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 34

Op LekkeSlaap 4 jaar

Vanaf R2 300
R 2 300 R 2 070
per nag (plek vir 6)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Bespreek
Vanaf R2 300
R 2 300 R 2 070
per nag (plek vir 6)
Vanaf R2 300
R 2 300 R 2 070
per nag (plek vir 6)
Bespreek
  • Kapasiteit: 6 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 144 Beach Road, Strand, 7139, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAa57e0baacbf9237a13941344e147cc0b66fb6c082402843b2bfeab78e21385ead90cbb77ced3e0a39c2fe165bb7d968d4164?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 was R2 300 nouVanaf R2 070 per nag (plek vir 6) 34 5 1 5 144 Beach Road Strand 7139 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -34.111000926651 18.821950528836
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang