Cape Beach Apartment
- Kapasiteit: 2 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Lagoon Gate Drive, 103 Leisure Bay, Milnerton, 7441, Wes-Kaap
- Vanaf R1 800 per nag (plek vir 2)
Beskrywing
Cape Beach Apartment is 'n selfsorgwoonstel in 'n veilige kompleks in Woodbridge-eiland, 'n halwe eiland net 8 km van Kaapstad af. Die kompleks is tussen ongerepte duine geleë en bied direkte toegang tot die strand asook lieflike uitsigte oor die see, Robbeneiland en Tafelberg.
Dié eenslaapkamerwoonstel bied slaapplek aan 2 gaste op 'n slag en bied gedeeltelike see-uitsigte. Die slaapkamer is ingerig met 2 enkelbeddens, terwyl die badkamer met 'n bad en stort toegerus is. Die kombuis is toegerus met 'n yskas-vrieskas, stoof, oond en mikrogolf. Die oopplan-leefarea het 'n plafonwaaier, 'n gemaklike sitarea, 'n TV en 'n etenstafel.
Die kompleks spog met 2 gemeenskaplike swembaddens, 'n eetarea en 'n bistro en kroeg op die perseel waarvan gaste welkom is om gebruik te maak. Doendinge in die omgewing sluit branderplankry, swem, vlieërbranderry en seilplankry in.
Kamer-opset
Slaapkamer
2 x Enkelbed / Driekwartbed
Badkamer
Stort, Bad, Toilet
Dít is wat jy hier sal kry
Ligging
- Lagoon Gate Drive, 103 Leisure Bay, Milnerton, 7441, Wes-Kaap
- Kapasiteit: 2 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Lagoon Gate Drive, 103 Leisure Bay, Milnerton, 7441, Wes-Kaap
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang