Successfully reported
+60

Cape Blue - Camps Bay Luxury Villa

Selfsorg
  • Kapasiteit: 10 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 15:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 3A Finchley Road, Camps Bay, Cape Town, 8005, Wes-Kaap
  • Vanaf R25 000 per nag (plek vir 10)

Beskrywing

Cape Blue – Camps Bay Luxury Villa is geleë in die gesogte voorstad Kampsbaai, bekend vir sy fyn wit sand, natuurlike rotspoel en asemrowende uitsigte oor die Twaalf Apostels. Hierdie elegante villa bied gaste 'n luukse kuswegbreek naby die strand.

Die villa bied slaapplek vir 10 gaste en bestaan uit 5 slaapkamers en 6 badkamers. Die hoofslaapkamer het 'n koninggrootte bed en 'n en suite-badkamer met 'n bad en stort. Die tweede, derde en vierde slaapkamers het elk 'n koningingrootte bed en 'n en suite-badkamer met 'n stort, terwyl die vyfde slaapkamer met 'n dubbelbed en 'n en suite-badkamer met 'n stort gemeubileer is. 'n Gaste-toilet is ook beskikbaar.

Die ruim oopplan-leefarea beskik oor 'n eetkamertafel, 'n gemaklike sitkamer met 'n TV en 'n volledig toegeruste kombuis met 'n yskas-vrieskas, stoof, oond en mikrogolfoond. Groot skuifdeure maak oop na 'n oordekte patio met buitesitplek en 'n swembad, perfek vir ontspanning in die buitelug.

Bykomende geriewe sluit in braaigeriewe, veilige parkering en gratis WiFi.

Kamer-opset

5 Slaapkamers 6 Badkamers, 5 en suite

Slaapkamer

En suite

2

1 x Koninggrootte-bed

Stort, Bad, Toilet

Slaapkamer

En suite

2

1 x Koningingrootte-bed

Stort, Toilet

Slaapkamer

En suite

2

1 x Koningingrootte-bed

Stort, Toilet

Slaapkamer

En suite

2

1 x Koningingrootte-bed

Stort, Toilet

Slaapkamer

En suite

2

1 x Dubbelbed

Stort, Toilet

Badkamer

Toilet

Dít is wat jy hier sal kry

Gratis, veilige parkeerplek
WiFi
Swembad
TV
Lugversorging
Volledige kombuis
Braai

Ligging

  • 3A Finchley Road, Camps Bay, Cape Town, 8005, Wes-Kaap
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
R 25 000
per nag (plek vir 10)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 25 000
per nag (plek vir 10)
Vanaf
R 25 000
per nag (plek vir 10)
Bespreek
  • Kapasiteit: 10 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 15:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 3A Finchley Road, Camps Bay, Cape Town, 8005, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAd3fa3694b55b4912af88a22218a51be3cb7718c05aaea3fa6b01f7f12c3248fa2a70619bd9c20dca7a8000cf11b9804944a9?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R25 000 per nag (plek vir 10) 3A Finchley Road Camps Bay 8005 Wes-Kaap 021 201 8901 15:00-20:00 10:00 -33.959948617348 18.379240831213

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang