Cape Blue - Camps Bay Luxury Villa
Kliek op enige tarief om 'n meer volledige prysberekening te sien.
Prys sluit in
- Selfsorg
Breekskadedeposito
'n Terugbetaalbare breekskadedeposito van R20000 moet direk aan die eiendom betaal word.
Huisreëls
Rook is nie binnenshuis toegelaat nie, maar wel in aangewese buite-areas. Die huis is nie kinderveilig nie en is moontlik nie geskik vir kinders onder die ouderdom van 10 nie. Skoonmaakdienste word van Maandag tot Saterdag verskaf, met geen diens op Sondae of openbare vakansiedae nie; addisionele skoonmaak kan vooraf gereël word. Die eiendom is toegerus met rugsteunkrag om te verseker dat die ligte, Wi-Fi en vermaakstelsels tydens beurtkrag aan die gang bly.
Kansellasiebeleid - Matig
| Meer as 1 maand voor die inkloktyd | 100%van die deposito word terugbetaal | 
| Meer as 1 week voor die inkloktyd | 50%van die deposito word terugbetaal | 
| Minder as 1 week voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal | 
- Kapasiteit: 10 persone
- Alle ouderdomme is welkom
- 
                                
                                    
                                
                                
                                    Inkloktyd: 15:00 tot 20:00
 Uitkloktyd: 10:00
- Adres: 3A Finchley Road, Camps Bay, Cape Town, 8005, Wes-Kaap
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang