Successfully reported
+60

Cape Blue - Camps Bay Luxury Villa

Selfsorg
  • Kapasiteit: 10 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 15:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 3A Finchley Road, Camps Bay, Cape Town, 8005, Wes-Kaap
  • Vanaf R25 000 per nag (plek vir 10)

Beskrywing

Cape Blue - Camps Bay Luxury Villa is in Kampsbaai geleë wat vir sy fyn wit sand, natuurlike rotsswembad en uitsig op die Twaalf Apostels bekend is. Dit is die ideale verblyf vir gaste wat op soek is na luuksheid en gerief naby die see.

Dié huis beskik oor 5 slaapkamers en 6 badkamers en bied slaapplek aan 10 gaste. Die eerste slaapkamer het 'n koninggrootte-bed en 'n en suite-badkamer met 'n bad en 'n stort. Die tweede, derde en vierde slaapkamer het elk 'n koningingrootte-bed en 'n en suite-badkamer met 'n stort. Die oorblywende slaapkamer het 'n dubbelbed en 'n en suite-badkamer met 'n stort. Die gastebadkamer het slegs 'n toilet.

Die groot oopplan-leefarea beskik oor 'n etenstafel met stoele en 'n sitarea met gemaklike sitplek en 'n TV. Die kombuis is met 'n yskas-vrieskas, stoof, oond en 'n mikrogolfoond toegerus. Groot skuifdeure lei na 'n buitekuierarea.

Daar is 'n onderdakstoep met 'n swembad. Veilige parkeerplek, braaigeriewe en gratis WiFi is ook beskikbaar.

Kampsbaai se promenade bied 'n verskeidenheid restaurante en kroeë en is net 1,5 km ver. Die strand is 750 m ver, terwyl nabygeleë besienswaardighede die Tafelberg-kabelkarretjie wat 4 km is ver, V&A Waterfront wat 8 km ver is en Kaapstad Internasionale Lughawe wat 35 minute se ry vanaf die verblyf is, insluit.

Kamer-opset

5 Slaapkamers 6 Badkamers, 5 en suite

Slaapkamer

En suite

2

1 x Koninggrootte-bed

Stort, Bad, Toilet

Slaapkamer

En suite

2

1 x Koningingrootte-bed

Stort, Toilet

Slaapkamer

En suite

2

1 x Koningingrootte-bed

Stort, Toilet

Slaapkamer

En suite

2

1 x Koningingrootte-bed

Stort, Toilet

Slaapkamer

En suite

2

1 x Dubbelbed

Stort, Toilet

Badkamer

Toilet

Dít is wat jy hier sal kry

Gratis, veilige parkeerplek
WiFi
Swembad
TV
Lugversorging
Volledige kombuis
Braai

Ligging

  • 3A Finchley Road, Camps Bay, Cape Town, 8005, Wes-Kaap
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
R 25 000
per nag (plek vir 10)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 25 000
per nag (plek vir 10)
Vanaf
R 25 000
per nag (plek vir 10)
Bespreek
  • Kapasiteit: 10 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 15:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 3A Finchley Road, Camps Bay, Cape Town, 8005, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAd3fa3694b55b4912af88a22218a51be3cb7718c05aaea3fa6b01f7f12c3248fa2a70619bd9c20dca7a8000cf11b9804944a9?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R25 000 per nag (plek vir 10) 3A Finchley Road Camps Bay 8005 Wes-Kaap 021 201 8901 15:00-20:00 10:00 -33.959948617348 18.379240831213

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang