Successfully reported

Cape Cadogan Boutique Hotel

Hotel
Klassieke kamer
Vanaf
Vanaf R 6 940
per nag (plek vir 2)
  • Plek vir 2 persone
  • Geen kinders onder 16
  • Hotelkamer
  • Koninggrootte-bed
  • Lees meer
6 Beskikbaar
Bespreek
Beskrywing

Daar is 6 klassieke kamers beskikbaar en elk het slaapplek vir 2 gaste. Die kamers het elkeen 'n koninggrootte-bed wat in 2 driekwartbeddens omskep kan word en 'n en suite-badkamer met 'n stort. Geriewe in die kamer sluit lugversorging, 'n TV, kluis, kroegie, WiFi, haardroër en 'n verskeidenheid organiese geriewe in. Gaste het toegang tot die swembad, spa, restaurant en fiksheidsentrum wat op die perseel is.

Oorsig van kamer/eenheid
1 Slaapkamer 1 Badkamer

Slaapkamer

En suite

2

1 x Koninggrootte-bed

Stort, Toilet

Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Dít is wat jy hier sal kry
Gewild
TV
Lugversorging
DStv
Kroeg
Kamerdiens
24 uur
Badkamer
Noodsaaklike toiletware
Haardroër
Dienste & geriewe
Kamerdiens
24 uur
Opstaan-oproep
Kombuis & eetkamer
Kroeg
Yskassie
Kroegie
Kamerdiens
24 uur
Parkeerplek & toegang
Privaat ingang
Temperatuurbeheer
Lugversorging
Vermaak
DStv
TV
Maaltye
Ontbyt ingesluit
Huisreëls

Gaste kry gratis daaglikse geskeduleerde pendeldienste na die V&A Waterfront.
Lughawe-pendeldienste en punt-tot-punt-pendeldienste is op aanvraag en teen 'n bykomende koste beskikbaar.
Privaat toere in die hotel se toegewyde luukse voertuie kan teen 'n bykomende koste gereël word.

Die impakheffing van R160 per kamer per nag is uitgesluit van die geadverteerde tarief.

Geadverteerde tariewe is van toepassing op inwoners van die SADC en is slegs beskikbaar vir gaste wat 'n geldige Suid-Afrikaanse ID of paspoort het en in Suid-Afrika woon.

Tariewe vir Cape Cadogan Residence sluit eksklusiewe gebruik van die woning in, met drie en suite-slaapkamers. Gaste word bedien deur 'n toegewyde ontvangsdame, huishoudster en butler. Die ervaring sluit daaglikse ontbyt in wat by die woning voorberei en bedien word, tee en koffie, verwelkomingsdrankies en peuselhappies met aankoms, sowel as 'n saamgestelde keuse van koeldranke, biere, huiswyne en premium spiritualieë.

Bykomende insluitings sluit in spa-behandelings, wasgoeddiens, kinderopvang, privaat sjofeur vir punt-tot-punt-vervoer, lughawe-vervoer, Mack & Madi Kids’ Adventure Explorers-ervarings, hoëspoed-Wi-Fi en fooitjies.

Kansellasiebeleid
Meer as 1 maand voor die inkloktyd 50%van die deposito word terugbetaal
Meer as 2 weke voor die inkloktyd 25%van die deposito word terugbetaal
Minder as 2 weke voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
Luukse kamer
Vanaf
Vanaf R 8 496
per nag (plek vir 2)
  • Plek vir 2 persone
  • Geen kinders onder 16
  • Kamer in Gastehuis/B&B
  • Koninggrootte-bed
  • Lees meer
7 Beskikbaar
Bespreek
Beskrywing

Daar is 7 luukse kamers beskikbaar en elk het slaapplek vir 2 gaste. Die kamers het elkeen 'n koninggrootte-bed wat in 2 driekwartbeddens omskep kan word en 'n en suite-badkamer met 'n stort. Elkeen het ook 'n privaat sonterras. Geriewe in die kamer sluit lugversorging, 'n TV, kluis, kroegie, WiFi, haardroër, koffie- en teemaakgeriewe en 'n verskeidenheid organiese geriewe in. Gaste het toegang tot die swembad, spa, restaurant en fiksheidsentrum wat op die perseel is.

Oorsig van kamer/eenheid
1 Slaapkamer 1 Badkamer

Slaapkamer

En suite

2

1 x Koninggrootte-bed

Stort, Toilet

Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Dít is wat jy hier sal kry
Gewild
TV
Lugversorging
DStv
Kroeg
Kamerdiens
24 uur
Badkamer
Haardroër
Dienste & geriewe
Kamerdiens
24 uur
Opstaan-oproep
Kombuis & eetkamer
Kroeg
Yskassie
Kroegie
Kamerdiens
24 uur
Parkeerplek & toegang
Privaat ingang
Temperatuurbeheer
Lugversorging
Vermaak
DStv
TV
Maaltye
Ontbyt ingesluit
Huisreëls

Gaste kry gratis daaglikse geskeduleerde pendeldienste na die V&A Waterfront.
Lughawe-pendeldienste en punt-tot-punt-pendeldienste is op aanvraag en teen 'n bykomende koste beskikbaar.
Privaat toere in die hotel se toegewyde luukse voertuie kan teen 'n bykomende koste gereël word.

Die impakheffing van R160 per kamer per nag is uitgesluit van die geadverteerde tarief.

Geadverteerde tariewe is van toepassing op inwoners van die SADC en is slegs beskikbaar vir gaste wat 'n geldige Suid-Afrikaanse ID of paspoort het en in Suid-Afrika woon.

Tariewe vir Cape Cadogan Residence sluit eksklusiewe gebruik van die woning in, met drie en suite-slaapkamers. Gaste word bedien deur 'n toegewyde ontvangsdame, huishoudster en butler. Die ervaring sluit daaglikse ontbyt in wat by die woning voorberei en bedien word, tee en koffie, verwelkomingsdrankies en peuselhappies met aankoms, sowel as 'n saamgestelde keuse van koeldranke, biere, huiswyne en premium spiritualieë.

Bykomende insluitings sluit in spa-behandelings, wasgoeddiens, kinderopvang, privaat sjofeur vir punt-tot-punt-vervoer, lughawe-vervoer, Mack & Madi Kids’ Adventure Explorers-ervarings, hoëspoed-Wi-Fi en fooitjies.

Kansellasiebeleid
Meer as 1 maand voor die inkloktyd 50%van die deposito word terugbetaal
Meer as 2 weke voor die inkloktyd 25%van die deposito word terugbetaal
Minder as 2 weke voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
Superior luukse kamer
Vanaf
Vanaf R 11 044
per nag (plek vir 2)
  • Plek vir 2 persone
  • Geen kinders onder 16
  • Kamer in Gastehuis/B&B
  • Koninggrootte-bed
  • Lees meer
6 Beskikbaar
Bespreek
Beskrywing

Daar is 6 van dié kamers beskikbaar en elk het slaapplek vir 2 gaste. Die kamers het elkeen 'n koninggrootte-bed wat in 2 driekwartbeddens omskep kan word en 'n en suite-badkamer met 'n bad en 'n stort. Elkeen het ook n sitarea met gemaklike sitplek en 'n privaat, afgesonderde sonterras. Geriewe in die kamer sluit lugversorging, 'n TV, kluis, kroegie, WiFi, haardroër, koffie- en teemaakgeriewe en 'n verskeidenheid organiese geriewe in. Gaste het toegang tot die swembad, spa, restaurant en fiksheidsentrum wat op die perseel is.

Oorsig van kamer/eenheid
1 Slaapkamer 1 Badkamer

Slaapkamer

En suite

2

1 x Koninggrootte-bed

Stort, Bad, Toilet

Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Dít is wat jy hier sal kry
Gewild
TV
Lugversorging
DStv
Kroeg
Kamerdiens
24 uur
Stoep/Binnehof
Badkamer
Noodsaaklike toiletware
Haardroër
Buitelug
Stoep/Binnehof
Dienste & geriewe
Kamerdiens
24 uur
Opstaan-oproep
Kombuis & eetkamer
Kroeg
Yskassie
Kroegie
Kamerdiens
24 uur
Parkeerplek & toegang
Privaat ingang
Temperatuurbeheer
Lugversorging
Vermaak
DStv
TV
Maaltye
Ontbyt ingesluit
Huisreëls

Gaste kry gratis daaglikse geskeduleerde pendeldienste na die V&A Waterfront.
Lughawe-pendeldienste en punt-tot-punt-pendeldienste is op aanvraag en teen 'n bykomende koste beskikbaar.
Privaat toere in die hotel se toegewyde luukse voertuie kan teen 'n bykomende koste gereël word.

Die impakheffing van R160 per kamer per nag is uitgesluit van die geadverteerde tarief.

Geadverteerde tariewe is van toepassing op inwoners van die SADC en is slegs beskikbaar vir gaste wat 'n geldige Suid-Afrikaanse ID of paspoort het en in Suid-Afrika woon.

Tariewe vir Cape Cadogan Residence sluit eksklusiewe gebruik van die woning in, met drie en suite-slaapkamers. Gaste word bedien deur 'n toegewyde ontvangsdame, huishoudster en butler. Die ervaring sluit daaglikse ontbyt in wat by die woning voorberei en bedien word, tee en koffie, verwelkomingsdrankies en peuselhappies met aankoms, sowel as 'n saamgestelde keuse van koeldranke, biere, huiswyne en premium spiritualieë.

Bykomende insluitings sluit in spa-behandelings, wasgoeddiens, kinderopvang, privaat sjofeur vir punt-tot-punt-vervoer, lughawe-vervoer, Mack & Madi Kids’ Adventure Explorers-ervarings, hoëspoed-Wi-Fi en fooitjies.

Kansellasiebeleid
Meer as 1 maand voor die inkloktyd 50%van die deposito word terugbetaal
Meer as 2 weke voor die inkloktyd 25%van die deposito word terugbetaal
Minder as 2 weke voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
Cape Cadogan Residence
Vanaf
Vanaf R 43 749
per nag (plek vir 6)
  • Plek vir 6 persone
  • Geen kinders onder 16
  • Eenheid Apart van Gastehuis/B&B
  • Koninggrootte-bed
  • Lees meer
1 Beskikbaar
Bespreek
Beskrywing

Cape Cadogan Residence bied 'n eksklusiewe leefruimte langs die hotel. Hierdie stylvolle huis het slaapplek vir 6 gaste en beskik oor 3 slaapkamers wat elk 'n koninggrootte-bed en 'n en suite-badkamer met 'n bad het. Die huis beskik oor 'n volledig toegeruste kombuis, sitarea, eetarea en 'n buitedek met 'n swembad. 'n Daaglikse ontbyt word bedien en 'n privaat sjef kan op versoek teen 'n ekstra koste gereël word. 'n Toegewyde butler is beskikbaar om daaglikse take te bestuur. Gaste het ook toegang tot die hotel se 24 uur-portier, spa en gimnasium.

Oorsig van kamer/eenheid
3 Slaapkamers 3 Badkamers

Slaapkamer

En suite

2

1 x Koninggrootte-bed

Bad, Toilet

Slaapkamer

En suite

2

1 x Koninggrootte-bed

Bad, Toilet

Slaapkamer

En suite

2

1 x Dubbelbed

Stort, Toilet

Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Dít is wat jy hier sal kry
Gewild
TV
Lugversorging
DStv
Kroeg
Kamerdiens
24 uur
Stoep/Binnehof
Badkamer
Noodsaaklike toiletware
Haardroër
Buitelug
Stoep/Binnehof
Dienste & geriewe
Kamerdiens
24 uur
Opstaan-oproep
Kombuis & eetkamer
Kroeg
Yskas
Kombuisie
Mikrogolfoond
Oond
Kamerdiens
24 uur
Stoof
Parkeerplek & toegang
Privaat ingang
Slaapkamer & wassery
Strykyster
Temperatuurbeheer
Lugversorging
Kaggel
Vermaak
DStv
TV
Maaltye
Ontbyt ingesluit
Huisreëls

Gaste kry gratis daaglikse geskeduleerde pendeldienste na die V&A Waterfront.
Lughawe-pendeldienste en punt-tot-punt-pendeldienste is op aanvraag en teen 'n bykomende koste beskikbaar.
Privaat toere in die hotel se toegewyde luukse voertuie kan teen 'n bykomende koste gereël word.

Die impakheffing van R160 per kamer per nag is uitgesluit van die geadverteerde tarief.

Geadverteerde tariewe is van toepassing op inwoners van die SADC en is slegs beskikbaar vir gaste wat 'n geldige Suid-Afrikaanse ID of paspoort het en in Suid-Afrika woon.

Tariewe vir Cape Cadogan Residence sluit eksklusiewe gebruik van die woning in, met drie en suite-slaapkamers. Gaste word bedien deur 'n toegewyde ontvangsdame, huishoudster en butler. Die ervaring sluit daaglikse ontbyt in wat by die woning voorberei en bedien word, tee en koffie, verwelkomingsdrankies en peuselhappies met aankoms, sowel as 'n saamgestelde keuse van koeldranke, biere, huiswyne en premium spiritualieë.

Bykomende insluitings sluit in spa-behandelings, wasgoeddiens, kinderopvang, privaat sjofeur vir punt-tot-punt-vervoer, lughawe-vervoer, Mack & Madi Kids’ Adventure Explorers-ervarings, hoëspoed-Wi-Fi en fooitjies.

Kansellasiebeleid
Meer as 1 maand voor die inkloktyd 50%van die deposito word terugbetaal
Meer as 2 weke voor die inkloktyd 25%van die deposito word terugbetaal
Minder as 2 weke voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
Vanaf
Vanaf R 6 940
per nag (plek vir 2)
  • Kapasiteit: 44 persone
  • Geen kinders onder 16
  • Inkloktyd: 14:00 tot 22:00
    Uitkloktyd: 11:00
  • Adres: 5 Upper Union Street, Gardens, Cape Town, 8001, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA575d5947f9d1b2ede9403e95b627d752515c5a062a295e9046a68a57633ab385b52ab46018f79e8dc5204b759177843906be?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R6 940 per nag (plek vir 2) 5 Upper Union Street Gardens 8001 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-22:00 11:00 -33.9317932 18.4082342

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang