Successfully reported

Capri 15

Resensies

4.6/ 5

Gebaseer op 24 resensies

Uitstekend

Netheid
4.3
Ligging
5.0
Waarde vir geld
4.7
Diens
4.4
Veiligheid
4.8
Marhezaan N
Kort verblyf Gesin met klein kinders
5.0
Sep 2025

Mooi uitsig, rustige area, goed geleë. Ons het baie lekker gebly, genoeg spasie vir ons gesin van 4.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Luzelle
Capri 15
Hi Marhezaan, baie dankie vir jou mooi resensie, ek is bly julle het dit geniet, en dat die eenheid aan al jou vereistes voldoen het.

Elandie D
Kort verblyf Gesin met klein kinders
5.0
Jul 2025

Onvergeetlike vakansie! Was absoluut die beste waarde vir geld! Ongelooflik lekker vakansie gehou. Die eenheid het 'n stunning uitsig en is lekker naby geleë aan alles. Sal vir seker weer besoek!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Luzelle
Capri 15
Hi Elandie, baie dankie vir die baie mooi resensie. Ek is bly julle het dit geniet in Capri 15. Luzelle

Magdelt B
Kort verblyf Gesin met tieners
5.0
Apr 2025

Onvergeetlike tyd! Puik woonstel, netjies, baie veilig en toegerus met meer as wat ons verwag het. Lieflike see uitsig! Gasvrou was uitstekend en ons het sommer dadelik welkom gevoel. Baie dankie daarvoor. Ons sal beslis weer wil gaan, maar definitief langer bly. Sal aanbeveel vir enige iemand.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Luzelle
Capri 15
Hi Magdelt, ek is so bly julle het julle verblyf geniet in Capri 15. Ons sien uit om julle weer te verwelkom. Luzelle

Chandre T
Lang verblyf Gesin met tieners
5.0
Jan 2025

Baie nice. Baie nice plek, lekker ruim met mooi see uitsig. Plek kort wel WiFi.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Luzelle
Capri 15
Hi Chandre Baie dankie, ek is bly julle het dit geniet by Capri 15. Luzelle

Jacky G
Kort verblyf Saam met vriende
4.8
Apr 2025

Relaxing, fun, enjoyable, comfortable, safe. Our stay was absolutely fabulous. The unit looked as lovely in real life as it did in the pictures. Lovely, open space on both the balcony and the enclosed balcony. The fan in the room with twin beds could be replaced - it runs very slowly. Wi-Fi would be nice.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
4.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Jana V
Lang verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Jan 2024

Uitstekend. Vreeslik baie lekker gebly. Pragtigste uitsig. Baie netjiese en mooi woonstel.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ilana H
Lang verblyf Saam met lewensmaat
4.4
Nov 2024

Ons sal graag weer by Capri 15 wil tuisgaan. Pragtige view van die see.

Netheid
4.0
Diens
3.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Luzelle
Capri 15
Hi Ilana, ek is bly jy het dit geniet. Ek is jammer dat jy nie die plek baie netjies gevind het nie, asook die diens. Sal dit asb. moontlik wees dat jy my direk kan kontak sodat ek kan weet presies wat fout was? Ons sal graag ons diens wil verbeter en seker maak die eenheid is netjies.

Aron D
Lang verblyf Saam met vriende
4.0
Jan 2024

Enjoyed the space and location was great. The unit's common areas are very spacious and comfortable. The main room has an amazing view and is comfortable with the AC on hot days. The second and third bedrooms need a bit of attention with regards to the beds, and the ceiling fans run really slowly, so it gets extremely hot in these 2 rooms. The bathrooms are fine, and the showers work well. The toilet was leaking in the main room - reported but nothing was done, as it did make the whole room smell due to the main room's open plan design. All kitchen equipment worked fine. The main sliding door does not lock, but we did feel secure. The complex pool was always clean, and the gardens are well-kept. Please add some hanging hooks for towels and possibly a hat rack to hang jackets and caps. WiFi would be a big plus, as the MTN network is not great.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
3.0
Diens
4.0
Ligging
5.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
4.0

Pierre V
Lang verblyf Gesin met tieners
5.0
Apr 2023

Skoon, veilig en ruim. Sal definitief Capri 15 aanbeveel, baie lekker en ruim, pragtige see-uitsig.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Luzelle
Capri 15
Hi Pierre, ek is bly julle het dit geniet. Luzelle

Lenke K
Kort verblyf Gesin met klein kinders
4.4
Aug 2023

Heerlike vakansie. Ons het baie lekker gebly by Capri 15. Die ligging is fantasties en die uitkyk is asemrowend. Die diens ontvang is wel baie teleurstellend. Die skuifdeur werk nie behoorlik nie en die deur kan nie sluit nie. Dis aangemeld en daar is belowe om daarna te kom kyk, maar niks het daarvan gekom nie. Opgradering van die beddens in die 2 addisionele kamers is ook aanbeveel. Dis beslis nie geskik vir volwassenes nie aangesien dit ongemaklik slaap, en moet dan geadverteer word as net vir kinders.

Netheid
5.0
Diens
2.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.6/5

Luzelle Geverifieer

Eiendomme 16

Resensies 150

Op LekkeSlaap 9 jaar

Vanaf R1 395
R 1 395 R 1 116
per nag (plek vir 6)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Bespreek
Vanaf R1 395
R 1 395 R 1 116
per nag (plek vir 6)
Vanaf R1 395
R 1 395 R 1 116
per nag (plek vir 6)
Bespreek
  • Kapasiteit: 6 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 09:00
  • Adres: 520 Bream Crescent, Capri Complex, Ramsgate, Margate, 4285, KwaZulu-Natal
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAa875805ce261ef017e75b32bfc763ec7fa686caf33c0013f92fc2972e45414c3e4a93811ce733c985beb6bdbaba567f57130?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 was R1 395 nouVanaf R1 116 per nag (plek vir 6) 24 5 1 5 520 Bream Crescent, Capri Complex Ramsgate 4285 KwaZulu-Natal 021 201 8901 14:00-19:00 09:00 -30.886918823687 30.352354885914

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang