Successfully reported

Capri 15

Kliek op enige tarief om 'n meer volledige prysberekening te sien.

Ekstra Fooie

Buiten die tariewe in die bostaande tabel hef die eiendom ook 'n eenmalige:

  • Administrasiefooi van R550.00 per bespreking
Geniet afslag met hierdie spesiale aanbiedinge!

Ontdek uitstaande waarde met ons reeks spesiale aanbiedinge wat by hierdie eiendom beskikbaar is. *

Op die Nippertjie-aanbod

Kry 20% af op alle besprekings wat 7 dae of minder voor jou verblyf gemaak word. Hierdie aanbod is altyd geldig.

Prys sluit in
Selfsorg
Breekskadedeposito

'n Terugbetaalbare breekskadedeposito van R1000 moet direk aan die eiendom betaal word.

Huisreëls

Die verblyf het 'n omsetter met rugsteunbatterye wat die WiFi tydens kragonderbrekings sal aanhou.
Huise en woonstelle word streng volgens die aantal beddens wat beskikbaar is verhuur. Die aantal mense in die eenheid (insluitend kinders) mag nie die getal waarvoor bespreek is, oorskry nie.
Ons neem nie besprekings vir groepe volwassenes nie.
Geen dagbesoekers of van ander eenhede word toegelaat nie.
Geen harde musiek, geraas en partytjies word enige tyd van die dag toegelaat nie.
Die verantwoordelike huurder moet 25 jaar of ouer wees.
Alle uitstaande fooie is met kontant, EFT en bankdepositos voor aankoms betaalbaar. Dit sal terugbetaal word op die 7de en 21ste dag van elke maand naaste aan jou vertrekdatum
Geen troeteldiere word toegelaat nie.
Rook word binnenshuis verbode.
Skoonmaakdienste is beskikbaar teen 'n ekstra koste behalwe oor naweke en openbare vakansiedae.

Kansellasiebeleid - Pasgemaak
Meer as 1 maand voor die inkloktyd 95%van die deposito word terugbetaal
Minder as 1 maand voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
Vanaf R1 385
R 1 385 R 1 108
per nag (plek vir 6)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Bespreek
Vanaf R1 385
R 1 385 R 1 108
per nag (plek vir 6)
Vanaf R1 385
R 1 385 R 1 108
per nag (plek vir 6)
Bespreek
  • Kapasiteit: 6 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 09:00
  • Adres: 520 Bream Crescent, Capri Complex, Ramsgate, Margate, 4285, KwaZulu-Natal
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAa875805ce261ef017e75b32bfc763ec7fa686caf33c0013f92fc2972e45414c3e4a93811ce733c985beb6bdbaba567f57130?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 was R1 385 nouVanaf R1 108 per nag (plek vir 6) 24 5 1 5 520 Bream Crescent, Capri Complex Ramsgate 4285 KwaZulu-Natal 021 201 8901 14:00-19:00 09:00 -30.886918823687 30.352354885914

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang