Successfully reported
+23

Caprivi Mutoya Lodge and Campsite

  • Kapasiteit: 28 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Luhonono/Kalimbeza Road, Katima Mulilo, Zambezi
  • Vanaf R1 000 per nag, vir 2 mense

Beskrywing

Die Caprivi Mutoya Lodge and Campsite is 'n intieme lodge wat deur die eienaar bestuur word. Dit is in 'n klein riviervallei op die walle van groot, helder opdamwater van die Zambezirivier, slegs 24 km van Katima Mulilo.

Verblyf word in chalets, luukse tente en standaard tente in die kampterrein gebied.

Die chalet en luukse tente is toegerus met linne, muskietnette, waaiers en lampe. Hierdie kamers het elektrisiteit. Die luukse tente deel die gebruik van 'n gemeenskaplike kombuis met 'n yskas, gasplaat, potte, panne, breekware, eetgerei, 'n tafel, banke en braaier. Die chalets het hul eie yskaste en tee- en koffiemaakgeriewe en 4 van die chalets het 'n buite-kombuisie met 'n gasplaat, potte, panne, eetgerei, breekware, tafel, stoele en 'n braaier.

Die lodge se geriewe sluit 'n kroeg en restaurant en klein sitarea in wat 'n satelliet-TV, boeke en speletjies het. WiFi is beskikbaar. Daar is 'n groot houtdek om die restaurant wat 'n vuurput het en vanwaar pragtige rivieruitsigte en sonsondergange gesien kan word. Daar is ook 'n klein swembad waarin gaste op baie warm dae kan afkoel.

'n Verskeidenheid aktiwiteite is beskikbaar. Gaste kan fietsry om die omringende bos te verken of met kano's roei om krokodille, seekoeie en swerms voëls te sien. Vang vis van ons bote af op die lagoon of reël om op die hoof-Zambezirivier te vang. Van die soorte vis wat gevang kan word sluit tiervis, barber, varswatersnoek, 'n verskeidenheid kurper en ander minder bekende spesies in. Gaste kan om die lodge met die omringende bos gaan stap.

Dít is wat jy hier sal kry

Tee en koffie
Gratis, veilige parkeerplek
WiFi
Wasgoeddiens
Swembad
Ontbyt beskikbaar
Restaurant op die perseel

Resensies

5/ 5

Gebaseer op 1 resensie

Ongelooflik

Netheid
5.0
Ligging
5.0
Waarde vir geld
5.0
Diens
5.0
Veiligheid
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

5/5

Zina Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 1

Op LekkeSlaap 4 jaar

Ligging

  • Luhonono/Kalimbeza Road, Katima Mulilo, Zambezi
  • Gaste dink Caprivi Mutoya Lodge and Campsite het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
R 1 000
per nag, vir 2 mense

Jy sal nog nie hoef te betaal nie

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 1 000
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R 1 000
per nag, vir 2 mense
Bespreek
  • Kapasiteit: 28 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Luhonono/Kalimbeza Road, Katima Mulilo, Zambezi
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA389cea46a1fa9c7bf1b133ceaa2dfd47a119df6daa71f4498504653a239fa094a319db16cec82db4c5eb28a3d0890e2e3c3c?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 000 per nag, vir 2 mense 1 5 1 5 Luhonono/Kalimbeza Road Katima Mulilo Zambezi 021 201 8901 14:00-18:00 10:00 -17.556691343614 24.474020694443
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang