Successfully reported

Cardamom House

Selfsorg

Resensies

4.9/ 5

Gebaseer op 4 resensies

Uitstekend

Netheid
4.8
Ligging
5.0
Waarde vir geld
4.8
Diens
5.0
Veiligheid
5.0
Andre B
Lang verblyf Gesin met tieners
5.0
Jan 2025

Our stay was absolutely stunning! Glorious! Stunning home with amazing views. We were there for 12 nights and wished we could have stayed for 12 more!

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Jeanne G
Kort verblyf Gesin met klein kinders
5.0
Des 2024

Pragtige sprikieshuis. Lieflike uitsig. Huis pragtig en ruim en goed toegerus. Balkon was 'n heerlike kuierplek. Huis vol interessante kunswerke. Bietjie lawaaierig soggens a.g.v. die pad en die hawe, maar mens raak dit gewoond. Boonste verdieping effens gevaarlik vir baie jong kinders. Trappe kan 'n uitdaging vir bejaardes wees.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Melissa E
Kort verblyf Saam met lewensmaat
4.6
Mei 2025

A lovely staycation spot. Great views and house design. Beautiful location, great views. Quiet area and the house had everything we needed. A cosy and eccentric design.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
4.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Melani J
Lang verblyf Gesin met tieners
5.0
Des 2022

Uitstekend! Die huis het die beste ligging, 'n interessante uitleg en 'n mens kan die see sien uit byna al die vertrekke. Ons wou nie huistoe kom nie.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.7/5

Juanita Geverifieer

Eiendomme 37

Resensies 128

Op LekkeSlaap 10 jaar

Vanaf R2 940
R 2 940 R 2 499
per nag (plek vir 4)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Bespreek
Vanaf R2 940
R 2 940 R 2 499
per nag (plek vir 4)
Vanaf R2 940
R 2 940 R 2 499
per nag (plek vir 4)
Bespreek
  • Kapasiteit: 4 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 5 Faure Street, Gordon's Bay, 7151, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAd01a81412b706dae6771b1032d826c85fbb3ef004325c2ede44845d7b3ec28262768ad6ef6f1826bef0c126678018bc42791?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 was R2 940 nouVanaf R2 499 per nag (plek vir 4) 4 5 1 5 5 Faure Street Gordon's Bay 7151 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -34.166150108324 18.859599427088

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang