Successfully reported
+94

Carlton Heights Guesthouse

Gastehuis
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 368 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 15:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: N9, Beskuitfontein, Middelburg, 5900, Oos-Kaap
  • Vanaf R240 per nag, vir 2 mense

Beskrywing

Carlton Heights Guest House is 'n gerieflike oornagverblyf vir reisigers wat die N9- en N10-roete deur die Oos-Kaap volg. Dit is tussen Colesberg en Middelburg geleë, direk vanaf die N9-hoofweg bereikbaar.

Die gastehuis is 'n pragtige ou plaashuis wat altesaam 21 mense kan akkommodeer in 9 slaapkamers met 4 kamers wat 'n badkamer met 1 ander kamer deel, en 1 slaapkamer met 'n privaat badkamer.

Carlton Heights Gastehuis bied opregte Karoo-gasvryheid met heerlike koffie en beskuit ingesluit by die verblyf. Die gastehuis is ook volledig toegerus vir selfsorg, maar heerlike kontinentale ontbyte en braaipakke met Karoo-lamtjops en boerewors is ook beskikbaar.

Gaste kan in die plaasdam afkoel en 'n gemeenskaplike sitkamer, eetkamer, kombuis en buitebraai-area met ander gaste deel. Daar is ook 'n TV met DStv in die gemeenskaplike sitkamer asook komplimentêre WiFi vir gaste se gebruik.

Daar is veilige parkeerplek op die perseel. Carlton Heights is op 'n werkende Karoo-skaapplaas geleë en gaste kan 'n plaastoer bespreek waar hulle meer oor die alledaagse lewe op die plaas kan leer.

Dít is wat jy hier sal kry

Tee en koffie
Gratis, veilige parkeerplek
WiFi
Wasgoeddiens
Swembad
Ontbyt beskikbaar

Resensies

4.9/ 5

Gebaseer op 16 resensies

Uitstekend

Netheid
4.9
Ligging
4.9
Waarde vir geld
4.9
Diens
4.9
Veiligheid
4.9

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.9/5

Yolandi Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 16

Op LekkeSlaap 5 jaar

Ligging

  • N9, Beskuitfontein, Middelburg, 5900, Oos-Kaap
  • Gaste dink Carlton Heights Guesthouse het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
R 240
per nag, vir 2 mense

Jy sal nog nie hoef te betaal nie

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 240
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R 240
per nag, vir 2 mense
Bespreek
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 368 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 15:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: N9, Beskuitfontein, Middelburg, 5900, Oos-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAfe6080c5948e597b6a774abea4bdd93635e789f24267ddc13ad1feafb0164bfe113135c02d5603c217c11f0ee865cc6d00db?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R240 per nag, vir 2 mense 16 5 1 5 N9 Beskuitfontein 5900 Oos-Kaap 021 201 8901 15:00-19:00 10:00 -31.320256996444 24.982525636346
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang