Successfully reported

Carpe Diem 1

Selfsorg

Resensies

3.4/ 5

Gebaseer op 1 resensie


Netheid
3.0
Ligging
5.0
Waarde vir geld
3.0
Diens
3.0
Veiligheid
3.0
Amanda L
Kort verblyf
3.4
Des 2021

Gesukkel met hek na strand en parkering daagliks, moes goed gaan koop om self te herstel. Stoof se plate is baie stadig. Kos vat ekstra lank om gaar te word. Hekke geroes, sukkel orals om skuifdeure in die huis oop te maak. Utensils in kombuis stukkend, geen braaitang nie. Die kombuis is baie klein en nie geskik om kos te maak vir 8 mense nie die wasbak, let wel net 1 is hopeloos te klein vir 8 mense se skottelgoed. Die buitetafel het slegs 7 stoele en ons was 8 mense. Sleutel deposito steeds nie terugbetaal nie nadat ooreengekom is na 7 dae, nou praat hulle van 14 dae. Ons maak baie van die webtuiste gebruik maar was hierdie plek die swakste ooit vir die prys wat betaal moes word. Die uitsig is wel pragtig.

Netheid
3.0
Diens
3.0
Ligging
5.0
Veiligheid
3.0
Waarde vir geld
3.0
David
Carpe Diem 1
Dankie vir die terugvoer, die eenheid was opgegradeer. Sien julle weer gou.

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.6/5

David Geverifieer

Eiendomme 100+

Resensies 414

Op LekkeSlaap 8 jaar

Vanaf
R 1 320
per nag (plek vir 8)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 1 320
per nag (plek vir 8)
Vanaf
R 1 320
per nag (plek vir 8)
Bespreek
  • Kapasiteit: 8 persone
    6 volwassenes, 2 kinders
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 16:00
    Uitkloktyd: 09:00
  • Adres: 43 Collison Street, Manaba Beach, Margate, 4276, KwaZulu-Natal
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA4fcd00f4328c614d0d6cf1309b46d7dfdb59cd32f778e2f2ce4afee5b8e4b784b0ac117f199bdb9afc02e755162705aea944?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 320 per nag (plek vir 8) 1 5 1 4 43 Collison Street Manaba Beach 4276 KwaZulu-Natal 021 201 8901 14:00-16:00 09:00 -30.854725699212 30.381182835056

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang