Successfully reported
+45

Carpe Diem at The Majestic

Selfsorg
  • Kapasiteit: 6 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 124 Main Road, The Majestic Village, Kalk Bay, 7975, Wes-Kaap
  • Vanaf R4 200 per nag (plek vir 6)

Beskrywing

Carpe Diem at The Majestic is 'n bekoorlike woonstel in die sentrale Majestic Village in Kalkbaai en bied gaste ruim en gerieflike selfsorgverblyf. Dit is 'n ideale opsie vir 'n gesin of groep vriende wat vakansieverblyf soek.

Die woonstel bestaan uit 3 slaapkamers en 3 badkamers, wat gemaklik tot 6 gaste kan akkommodeer. Die slaapkamers is elk ingerig met óf 'n koninggrootte-bed, 'n koningingrootte-bed of 2 enkelbeddens. Elke slaapkamer beskik oor 'n en suite-badkamer met 'n toilet, wasbak en óf 'n bad en 'n stort óf slegs 'n stort.

Die kombuis is oopplan na die leefarea en is toegerus met 'n yskas-vrieskas, mikrogolfoond, oond, stoof, eetgerei, breekware en tee- en koffiemaakgeriewe. Die leefarea sluit 'n etenstafel, 'n kaggel, 'n TV en gemaklike rusbanke in. Die woonstel het beide 'n wasmasjien en 'n tuimeldroër.

Dié woonstel maak oop op 'n patio met buitesitplek en braaigeriewe. Komplimentêre WiFi, veilige parkeerplek en 'n gemeenskaplike swembad is beskikbaar vir gaste tydens hul verblyf.

Kamer-opset

3 Slaapkamers 3 Badkamers, 3 en suite

Slaapkamer

En suite

2

1 x Koninggrootte-bed

Stort, Bad, Toilet

Slaapkamer

En suite

2

1 x Koningingrootte-bed

Stort, Toilet

Slaapkamer

En suite

2

2 x Enkelbed / Driekwartbed

Stort, Bad, Toilet

Dít is wat jy hier sal kry

Tee en koffie
Gratis, veilige parkeerplek
WiFi
Swembad
Openbare vervoer naby
Vervoerdienste
TV
Verwarmer
Volledige kombuis
Wasmasjien
Kaggel
Braai
Voorsiening vir beurtkrag

Resensies

4.9/ 5

Gebaseer op 4 resensies

Uitstekend

Netheid
5.0
Ligging
5.0
Waarde vir geld
5.0
Diens
4.5
Veiligheid
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.7/5

Florian Geverifieer

Eiendomme 17

Resensies 128

Op LekkeSlaap 16 jaar

Ligging

  • 124 Main Road, The Majestic Village, Kalk Bay, 7975, Wes-Kaap
  • Gaste dink Carpe Diem at The Majestic het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
R 4 200
per nag (plek vir 6)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 4 200
per nag (plek vir 6)
Vanaf
R 4 200
per nag (plek vir 6)
Bespreek
  • Kapasiteit: 6 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 124 Main Road, The Majestic Village, Kalk Bay, 7975, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA42f921f67d0f28d56f29fffba343e79fd72ff4d87c8db1845e0332b10b77f87d8706fc3b403d442fcbdf8e625458bb64e5f7?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R4 200 per nag (plek vir 6) 4 5 1 5 124 Main Road The Majestic Village 7975 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-20:00 10:00 -34.126959463784 18.448570264522
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang