Successfully reported

Carrick A Rede 3

Selfsorg

Kliek op enige tarief om 'n meer volledige prysberekening te sien.

Ekstra Fooie

Buiten die tariewe in die bostaande tabel hef die eiendom ook 'n eenmalige:

  • Administrasiefooi van R870.00 per bespreking
Prys sluit in
Rates displayed are on a self-catering basis.
Breekskadedeposito

'n Terugbetaalbare breekskadedeposito van R500 moet direk aan die eiendom betaal word.

Huisreëls

Die perseel word streng vir vakansiedoeleindes verhuur; geen byeenkomste word toegelaat nie.

Die woonstel bied slaapplek vir 'n maksimum van 6 gaste, insluitend kinders. Geen besoekers word toegelaat nie. 'n Maksimum van 2 voertuie mag op die eiendom geparkeer word.

Stiltye moet daagliks tussen 21:00 en 07:00 nagekom word.

Die afvuur van vuurwapens, loodkoeëlgewere of vuurwerke op die eiendom is verbode.

Harde musiek word nie toegelaat nie, insluitend van voertuigklankstelsels, aangesien die eiendom in 'n residensiële gebied geleë is.

Oormatige geraas sal nie geduld word nie.

Rook is streng verbode binne die woonstel.

Oorskryding van die maksimum aantal inwoners sal lei tot die verbeuring van 100% van die betaling en onmiddellike uitsetting uit die eenheid sonder terugbetaling.

Gaste word versoek om die eenheid in die toestand te laat waarin hulle dit gevind het. Eenhede wat uitermatig vuil of met ongewaste skottelgoed gelaat word, sal 'n aftrekking van die breekskadedeposito tot gevolg hê.

Kansellasiebeleid
Meer as 1 maand voor die inkloktyd 50%van die deposito word terugbetaal
Meer as 2 weke voor die inkloktyd 25%van die deposito word terugbetaal
Minder as 2 weke voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
Vanaf
R 685
per nag (plek vir 6)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 685
per nag (plek vir 6)
Vanaf
R 685
per nag (plek vir 6)
Bespreek
  • Kapasiteit: 6 persone
    4 volwassenes, 2 kinders
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 23:00
    Uitkloktyd: 09:00
  • Adres: 84 Lilliecrona Boulevard, Manaba Beach, 4276, KwaZulu-Natal
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA9d84a32a3bc1870ce2781e3e318a89ba8f8d15a448f27da5989b05e70b6edda93993ba44e3a14f145d81bbfb4676c9cd5854?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R685 per nag (plek vir 6) 84 Lilliecrona Boulevard Manaba Beach 4276 KwaZulu-Natal 021 201 8901 14:00-23:00 09:00 -30.854036086683 30.382232658266

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang