Successfully reported

Carrington Cottage

Resensies

4.9/ 5

Gebaseer op 22 resensies

Uitstekend

Netheid
5.0
Ligging
5.0
Waarde vir geld
5.0
Diens
5.0
Veiligheid
5.0
Anli G
1 nag Gesin met tieners
5.0
Okt 2025

Great. Beautiful, clean and very comfortable. The kids loved the attic! Owners were very friendly and helpful.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Maryke
Carrington Cottage
Baie dankie, dit was 'n voorreg om julle hier te ontvang.

Theresa J
1 nag Gesin met tieners
5.0
Okt 2025

Pragtig en goeie waarde vir geld. Baie netjies en skoon, stil en veilige area.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ansie V
1 nag Besigheidsreis
5.0
Sep 2025

Awesome plek. Ons mense reis al om en by 13 jaar, dit is bitter min wat ons so 'n pragtige plekkie kry. Absoluut uit die boonste rakke. Julle is geseën en so is ons om hier te kon bly. Baie dankie vir julle gasvryheid.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Maryke
Carrington Cottage
Baie dankie vir die vriendelike woorde. Ons is bly dat julle dit hier geniet het en sal julle met graagte weer hier ontvang.

Lizelle C
Kort verblyf
5.0
Sep 2025

Fantasties. My tweede kuier by hierdie fantastiese gastehuis. Altyd goed om in die Noord-Kaap te kuier. Verblyf is ingerig soos jou eie huis/woonstel met alles en meer wat jy sal benodig. Ligging is nie ver van inkopiesentrums en privaat hospitale nie. So, die ligging is redelik sentraal en werklik veilig. Gasvrou is 'n baie vriendelike en behulpsame persoon en altyd beskikbaar. Ek sal vir seker weer bespreek.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Maryke
Carrington Cottage
Dankie vir jou pragtige, vriendelike woorde. Ons waardeer dit.

Wian V
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Sep 2025

Spotless, homely environment. Carrington Cottage offers a spotless, homely environment with thoughtful touches throughout. Located in a safe area, it’s perfect for guests seeking comfort, style, and convenience. Ideal for couples, families, or solo travellers who appreciate attention to detail and a welcoming atmosphere. The hostess is a very friendly and helpful person and always available. I will definitely book again.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Maryke
Carrington Cottage
Thank you for your kind words. Wian, you and your wife are excellent guests. I really appreciate the way you left the cottage. Absolutely fantastic guests.

Neville D
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Sep 2025

Relaxing. Superb. Spacious. Comfortable. Quiet area. Upmarket with a wide range of electrical appliances, TV etc. and pool. Highly recommended.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Maryke
Carrington Cottage
Thank you, Neville. You and your wife were exceptional guests. We welcome you back anytime.

Priyashthan N
Kort verblyf Saam met vriende
5.0
Aug 2025

Highly recommend. One of the best places I've ever stayed. Extremely clean with very tasteful furnishing. Maryke made me feel as if I was in my own home. Proper comfort and safety. Will definitely be visiting again.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Maryke
Carrington Cottage
Thank you so much, you were outstanding guests, and we welcome you back any time.

Johan L
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Aug 2025

Was salig, voel soos 'n oasis. Kon rus en heerlik chill. Het elke oomblik geniet. Ek sal vir seker weer hier tuisgaan wanneer ek weer in Kimberley oorbly. Die gasvrou is hulpvaardig en baie vriendelik. Dis 'n moderne, gerieflike gashuis. Dit kom niks kort, inteendeel daar is van alles. Dit voel soos huis. Ook het ons veilig gevoel en was ons voertuig ook veilig. Ek beveel vir seker hierdie huis, weg van huis, sterk aan.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Maryke
Carrington Cottage
Baie dankie, ons ontvang julle met graagte weer hier.

Amanda L
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Aug 2025

Ons het laat gearriveer en vroeg gery, maar dit het soos huis gevoel. N Pragtige plek met alles en meer wat jy nodig het. Baie mooi dekor. Sal dit definitief aanbeveel.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Sake V
Kort verblyf Besigheidsreis
5.0
Aug 2025

Very nice and comfortable. Very nice and comfortable place to stay. Friendly host.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Maryke
Carrington Cottage
Thank you, Sake. We appreciate you.

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

5/5

Maryke Nuut op LekkeSlaap!

Eiendomme 1

Resensies 22

Op LekkeSlaap 4 maande

Vanaf R2 000
R 2 000 R 1 600
per nag, vir 4 mense

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Bespreek
Vanaf R2 000
R 2 000 R 1 600
per nag, vir 4 mense
Vanaf R2 000
R 2 000 R 1 600
per nag, vir 4 mense
Bespreek
  • Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 7 persone
    4 volwassenes, 2 kinders, 1 baba
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 43 Carringtong Road, Klisserville, Kimberley, 8301, Noord-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAd709e2b2a47c96bc1bab488fab16e434f7e84320c4e0dce2e48439ec554b54b17a24d1973b67b605660b3d775ff3f0908de3?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 was R2 000 nouVanaf R1 600 per nag, vir 4 mense 22 5 1 5 43 Carringtong Road Klisserville 8301 Noord-Kaap 021 201 8901 14:00-20:00 10:00 -28.755696268226 24.771511269941

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang