Successfully reported

Carrington Cottage

Kliek op enige tarief om 'n meer volledige prysberekening te sien.

Geniet afslag met hierdie spesiale aanbiedinge!

Ontdek uitstaande waarde met ons reeks spesiale aanbiedinge wat by hierdie eiendom beskikbaar is. *

Langtermynverblyf-aanbod

Kry 55% af vir verblyf wat 30 nagte of langer is. Hierdie aanbod is altyd geldig.

Pensioenaris-aanbod

Kry 30% af (minimum twee nagte se verblyf). Hierdie aanbod is altyd geldig. Dié aanbod is slegs vir pensioenarisse beskikbaar. B’s&V’s geld.

Naweekaanbod

Kry 25% af vir verblyf tussen Vrydag en Sondag (minimum twee nagte se verblyf). Geldig vir verblyf vanaf 24 Okt 2025 tot 26 Okt 2025.

Weeksdagaanbod

Kry 25% af op enige bespreking wat nie 'n Vrydag- of Saterdagaand insluit nie (minimum twee nagte se verblyf). Geldig vir verblyf vanaf 22 Sep 2025 tot 31 Okt 2025.

Spesiale Aanbod

Kry 20% af. Geldig vir verblyf vanaf 1 Nov 2025 tot 27 Nov 2025.

Naweekaanbod

Kry 20% af vir verblyf tussen Vrydag en Sondag. Geldig vir verblyf vanaf 26 Sep 2025 tot 30 Nov 2025.

Op die Nippertjie-aanbod

Kry 20% af op alle besprekings wat 1 dag of minder voor jou verblyf gemaak word. Hierdie aanbod is altyd geldig.

Prys sluit in
Kontinentale ontbyt: 2 beskuite, 5 soorte kitspap om van te kies, 1 yogurt en 1 vrug per persoon.
Huisreëls

Geen rook binnenshuis nie. 'n Gerieflike, aangewese rookarea is buite beskikbaar. Geen troeteldiere word op die perseel toegelaat nie. Die swembad is toegerus met 'n veiligheidsnet, wat slegs op versoek geïnstalleer word. Die trampolien is in die voortuin geleë. Stel asseblief die gasheer in kennis voor gebruik sodat die honde weggehou kan word. Geen skoene word op die trampolien toegelaat nie. Kinders moet te alle tye onder toesig wees wanneer hulle die trampolien en swembad gebruik. Daar is 'n trappie tussen die sitkamer en die kombuis – wees asseblief versigtig. Dit word snags verlig vir beter sigbaarheid. Die boonste solderkamer word via 'n leer bereik. Wees asseblief versigtig wanneer u op of af klim, veral met kinders. Die kamer word aanbeveel vir kinders van 10 jaar en ouer. Ouers wat kies om jonger kinders daar te laat slaap, doen dit op eie risiko. Die solder se valluik moet toegemaak word sodra gaste binne die kamer is om veiligheid te verseker.
'n Eerlikheidswinkel met versnaperinge, houtskool en meer is beskikbaar. Betaal asseblief vir enige gebruikte items voor vertrek.
'n Osoonsauna is teen 'n ekstra fooi beskikbaar vir gaste se gebruik.
'n Vibrasieplaat is ook beskikbaar vir gaste se gebruik teen 'n ekstra fooi.
Emosionele genesingsessies word teen 'n ekstra koste op die perseel aangebied. Die gasheer is 'n internasionaal gesertifiseerde Welstandsafrigter.
Geen partytjies of harde geraas nie. Stil ure is van 22:00 tot 05:00.
Sonkragstelsel in gebruik. Help ons asseblief om 'n betroubare en omgewingsvriendelike ervaring te handhaaf deur nie verskeie hoëkragtoestelle (bv. ketel, oond, haardroër, mikrogolfoond, lugbraaier) gelyktydig te gebruik nie. Dankie vir u begrip en samewerking.

Kansellasiebeleid - Toegeeflik
Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
Meer as 24 uur voor die inkloktyd 100%van die deposito word terugbetaal
Minder as 24 uur voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
Vanaf R2 000
R 2 000 R 1 600
per nag, vir 4 mense

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Bespreek
Vanaf R2 000
R 2 000 R 1 600
per nag, vir 4 mense
Vanaf R2 000
R 2 000 R 1 600
per nag, vir 4 mense
Bespreek
  • Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 7 persone
    4 volwassenes, 2 kinders, 1 baba
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 43 Carringtong Road, Klisserville, Kimberley, 8301, Noord-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAd709e2b2a47c96bc1bab488fab16e434f7e84320c4e0dce2e48439ec554b54b17a24d1973b67b605660b3d775ff3f0908de3?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 was R2 000 nouVanaf R1 600 per nag, vir 4 mense 22 5 1 5 43 Carringtong Road Klisserville 8301 Noord-Kaap 021 201 8901 14:00-20:00 10:00 -28.755696268226 24.771511269941

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang