Casa a Capri - Cape South Peninsula
- Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
- Kapasiteit: 8 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 22:00
Uitkloktyd: 11:00 - Adres: 8 Grenada Close, Capri Village, Cape Town, 7975, Wes-Kaap
- Vanaf R3 800 per nag, vir 8 mense
Beskrywing
Casa a Capri - Cape South Peninsula is 'n selfsorg-dubbelverdiepinghuis met 'n Victoriaanse sjarme, geleë in Capri Village. Ideaal vir gaste wat op soek is na gemaklike verblyf, naby die strand en ander besienswaardighede in die Suidelike Skiereiland.
Die huis bestaan uit 4 slaapkamers, 3 badkamers en is smaakvol versier vir gemak. Die hoofslaapkamer het 'n en suite-badkamer, en die kamers is almal toegerus met 'n koningingrootte-bed. Die kombuis is goed toegerus en bevat 'n yskas, 'n mikrogolfoond, 'n stoof met 'n oond, en ruim ingeboude kaste om breekware en eetgerei te bêre.
Die sitkamer het gemaklike rusbanke om op te ontspan, en daar is 'n TV met Google Chromecast vir kyk, met ook 'n klankstelsel. Die leefarea lei ook na 'n binnenshuise braai-area, en gratis WiFi is beskikbaar regdeur die perseel. Gaste is ook welkom om te ontspan op die patio-meubels, wat onder die bome in die pragtige tuin voor die huis geleë is.
Die eienaars woon op die perseel in 'n aparte woonstel en is altyd behulpsaam met spesiale behoeftes of versoeke. Parkering is beskikbaar vir voertuie op die perseel. Casa a Capri is binne ry-afstand van winkels, kroeë en restaurante, die strand, sowel as Tafelberg Nasionale Park en vele ander besienswaardighede.
Kamer-opset
Slaapkamer
En suite
1 x Koningingrootte-bed
Stort, Toilet
Slaapkamer
1 x Koningingrootte-bed
Slaapkamer
1 x Koningingrootte-bed
Slaapkamer
1 x Koningingrootte-bed
Badkamer
Bad, Toilet
Badkamer
Stort, Toilet
Dít is wat jy hier sal kry
Resensies
Ontmoet jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.9/5
Dorothea
Antoinette ...
Eiendomme 1
Resensies 11
Op LekkeSlaap 9 jaar
Ligging
- 8 Grenada Close, Capri Village, Cape Town, 7975, Wes-Kaap
- Gaste dink Casa a Capri - Cape South Peninsula het ’n uitstekende ligging
- Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
- Kapasiteit: 8 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 22:00
Uitkloktyd: 11:00 - Adres: 8 Grenada Close, Capri Village, Cape Town, 7975, Wes-Kaap
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang