Casa Del Mar East Studio
- Kapasiteit: 2 persone
- Geen kinders
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: 44 Weste Street, Dwarskersbos, 7365, Wes-Kaap
- Vanaf R1 750 per nag (plek vir 2)
Beskrywing
Casa Del Mar East Studio is een van twee ateljees op die perseel wat lieflike selfsorgvakansieverblyf op 'n strandfront-perseel in die hartjie van Dwarskersbos, net buite Velddrif bied. Dit is ideaal vir 'n paartjie wat 'n romantiese wegbreek soek.
Hierdie oopplan-ateljee bied slaapplek aan 2 gaste en het 'n koninggrootte-bed en 'n en suite-badkamer met 'n instapstort, wasbak en 'n toilet. Skoon, wit linne, badhanddoeke en strandhanddoeke word voorsien.
Hierdie ateljee met lugversorging het ook 'n kombuis wat met 'n tweeplaatstoof, 'n lugbraaier, 'n yskas-vrieskas, eetgerei, breekware en 'n toonbank met sitpplek vir 2 toegerus is. Gratis WiFi en 'n slim-TV met Netflix is in die ateljee beskikbaar.
Buite is daar 'n lieflike stoep met gemaklike meubels en braaigeriewe. Gaste het direkte toegang tot die strand vanaf die ateljee en strandstoele, 'n sambreel, 'n tafeltjie en 'n koelboks word voorsien.
Kamer-opset
Slaapkamer
En suite
1 x Koninggrootte-bed
Stort, Toilet
Dít is wat jy hier sal kry
Resensies
Ontmoet jou gasheer
Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel
4.9/5
Marlene Geverifieer
Eiendomme 7
Resensies 36
Op LekkeSlaap 4 jaar
Ligging
- 44 Weste Street, Dwarskersbos, 7365, Wes-Kaap
- Gaste dink Casa Del Mar East Studio het ’n uitstekende ligging
- Kapasiteit: 2 volwassenes
- Geen kinders
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: 44 Weste Street, Dwarskersbos, 7365, Wes-Kaap
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang