Successfully reported
+16

Casa do Todos

  • Kapasiteit: 4 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 21:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 35 Yaverland Road, White River, 1240, Mpumalanga
  • Vanaf R1 600 per nag, vir 4 mense

Beskrywing

Casa do Todos skuil op 'n rustige kleinhoewe buite die dorpie Witrivier naby die teerpad en is ideaal vir sakereisigers of vakansiegangers. Die dorpie is weggesteek in die Krokodilriviervallei, naby die grens van die Krugerwildtuin en die Panoramaroete, en word omring deur skilderagtige woude.

Verblyf word gebied in 'n gesinskamer met slaapplek vir 4 gaste. Die slaapkamer het 'n dubbelbed en 'n solderarea met 2 enkelbeddens. Die kamer het 'n privaat ingang en 'n en suite-badkamer. Die kamer het ook 'n mikrogolfoond, tee- en koffiemaakgeriewe en 'n yskassie. 'n Privaat tuin en onderdakstoep is beskikbaar.

Veilige parkeerplek word op die perseel voorsien.

Besienswaardighede in die omgewing sluit Sudwala-grotte, Chimp Eden, Laeveld Botaniese Tuin, panoramiese roetes, Kaapsehoop 'n kunsdorpie met wilde perde, Barberton met mynmuseums, buitelugklubs, besonderse restaurante asook kitskosaflewering in.

Kamer-opset

1 Slaapkamer 1 Badkamer, 1 en suite

Slaapkamer

En suite

4

2 x Enkelbed / Driekwartbed

1 x Dubbelbed

Stort, Bad, Toilet

Dít is wat jy hier sal kry

Tee en koffie
Gratis, veilige parkeerplek
WiFi
Braai

Resensies

4.9/ 5

Gebaseer op 18 resensies

Uitstekend

Netheid
4.9
Ligging
4.8
Waarde vir geld
4.9
Diens
4.9
Veiligheid
5.0
Gaste se hoogtepunte
Lezanne G
Gesin met klein kinders
5.0
Beveel enige tyd aan! Baie lekker gebly! Lekker warm en veilige atmosfeer. Met 'n gasheer en vrou wat uit hul pad gaan vir jou!
Jul 2025
Alta D
Gesin met tieners
5.0
Fantasties. Ons het vir seker lekker gebly, alles was netjies en skoon. Baie mooi en gesellige plekkie.
Apr 2025
Sulet L
Saam met lewensmaat
5.0
Het baie lekker oorgeslaap. Rustig en ontspanne. Eenheid is gerieflik, netjies en skoon. Het die rustigheid geniet asook die mooi tuin. Gasvrou is bai...
Sien meer
Jan 2025
Jamie-lee N
Gesin met tieners
5.0
Cozy, tranquil and definitely a home away from home! Wow! This accommodation made our visit to Mpumalanga 10x better. It was peaceful, ...
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Sien meer
Des 2024
Marlene V
Saam met lewensmaat
5.0
Lekker ontspan in 'n pragtige plekkie in 'n rustige omgewing. Ja, baie lekker gebly. Lekker ontspan in die pragtige plekkie in die rustige omgewing, m...
Sien meer
Okt 2024

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.9/5

Stephanie Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 18

Op LekkeSlaap 6 jaar

Ligging

  • 35 Yaverland Road, White River, 1240, Mpumalanga
  • Gaste dink Casa do Todos het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
R 1 600
per nag, vir 4 mense

Jy sal nog nie hoef te betaal nie

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 1 600
per nag, vir 4 mense
Vanaf
R 1 600
per nag, vir 4 mense
Bespreek
  • Kapasiteit: 4 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 21:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 35 Yaverland Road, White River, 1240, Mpumalanga
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAe13d754c201da998002c5e9b28c7d2acba4d88057d4efb590445ea3ff6c693b957e66a725f4d06109bbf419b9975d4a5c7c0?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 600 per nag, vir 4 mense 18 5 1 5 35 Yaverland Road White River 1240 Mpumalanga 021 201 8901 14:00-21:00 10:00 -25.324599105719 31.051974746734

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang