Casa do Todos
- Kapasiteit: 4 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 21:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: 35 Yaverland Road, White River, 1240, Mpumalanga
- Vanaf R1 600 per nag, vir 4 mense
Beskrywing
Casa do Todos skuil op 'n kleinhoewe net buite Witrivier teenaan die teerpad en is ideaal vir sakereisigers en vakansiegangers. Dié klein dorpie skuil in die Krokodilrivier-vallei, naby die grens van die Krugerwildtuin en die Panoramaroete en word omring deur natuurskoon woude.
Verblyf is beskikbaar in 'n gesinskamer wat geskik is vir 4 gaste. Die slaapkamer het 'n dubbelbed en daar is 'n solder-area met 2 enkelbeddens. Die kamer het 'n privaat ingang en 'n en suite-badkamer. Verder is daar 'n mikrogolf, tee- en koffiemaakgeriewe, 'n yskassie en 'n privaat tuin en onderdakstoep.
Veilige parkeerplek is op die perseel beskikbaar.
Besienswaardighede in die area sluit Sudwala-grotte, Chimp Eden, Laeveld Botaniese Tuin, Panoramaroete, Kaapsehoop 'n kunsdorpie met wildeperde, Barberton met mynmuseums, buiteklubs, uitsonderlike restaurante asook kitskos-aflewering.
Kamer-opset
Slaapkamer
En suite
2 x Enkelbed / Driekwartbed
1 x Dubbelbed
Stort, Bad, Toilet
Dít is wat jy hier sal kry
Resensies
Gaste se hoogtepunte
Ontmoet jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.9/5
Stephanie Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 18
Op LekkeSlaap 6 jaar
Ligging
- 35 Yaverland Road, White River, 1240, Mpumalanga
- Gaste dink Casa do Todos het ’n uitstekende ligging
- Kapasiteit: 4 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 21:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: 35 Yaverland Road, White River, 1240, Mpumalanga
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang