Successfully reported

Casa Leitao Lodge

Resensies

4.3/ 5

Gebaseer op 75 resensies

Baie goed

Netheid
4.4
Ligging
4.4
Waarde vir geld
4.3
Diens
4.3
Veiligheid
4.3
Johann C
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Jul 2025

Netjies en voldoende. Goeie waarde vir geld verblyf vir die reisiger.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Welma V
Kort verblyf Gesin met klein kinders
5.0
Jun 2025

Lekker! Baie lekker, ruim kamer. Groot yskas met vrieshok.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Alex
Casa Leitao Lodge
Hi Welma, thank you for trusting us with your accommodation needs. We are grateful for your support.

Raymond R
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Mei 2025

Bakgat. Baie lekker oorgeslaap in 'n veilige plek.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Alex
Casa Leitao Lodge
Hi Raymond, thank you for staying at Casa Leitao Lodge. It was a pleasure hosting you. We hope to see you again when you are in town.

Alison W
1 nag Saam met lewensmaat
4.8
Sep 2025

We were happy it was good. I think we were the only ones there, but it seemed relatively new, so it was very clean. The bed and linen were superb. No hooks in the bathroom, so no place to put your towels. But it was ideal for what we needed.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
4.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Hannelie J
Kort verblyf Gesin met tieners
4.8
Apr 2025

Tevrede. Beste beddens nog ooit by vakansieverblyf. Diens was uitstekend. Ligging ideaal as jy oppad is wildtuin toe. Sitkamerbanke nodig 'n skoonmaak of vervang dit; ten spyte daarvan het ons heerlik gebly.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
5.0
Alex
Casa Leitao Lodge
Good day, Hannelie. Thank you for trusting us with your accommodation needs. It was a pleasure to host you and your family. We hope you enjoyed the rest of your journey.

Jacques V
Kort verblyf Saam met lewensmaat
4.8
Apr 2025

Gerieflik en goeie ligging. Verblyf is baie gemaklik en groot. Vriendelike en professionele diens.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
5.0
Alex
Casa Leitao Lodge
Hi Jacques, thank you for trusting us with your accommodation needs. It was a pleasure to host you.

Chris H
1 nag Gesin met klein kinders
4.4
Apr 2025

Gerieflik en bekostigbaar. Buiten dat die verblyf gerieflik, skoon en netjies was, is Casa Leitao baie naby aan die Phalaborwa-hek van die Krugerwildtuin geleë. Ons het beide aande, met ons aankoms en verlaat van die park, daar oorgebly en myself, Vrou-lief, Oupa, Ouma en Boeta (8) het almal met 'n glimlag die volgende oggend ontwaak. Maak wel seker dat daar genoeg handdoeke in die eenheid is voor iemand besluit om te gaan stort. Die WiFi is nie van die beste nie, en daar is soms wat dit jou in die steek laat.

Netheid
4.0
Diens
4.0
Ligging
5.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
5.0
Alex
Casa Leitao Lodge
Good day, Chris, thank you so much for booking with us. It was an absolute pleasure to host you and your family. We hope you enjoyed your trip into the park.

Bernadette M
Kort verblyf Saam met lewensmaat
4.2
Sep 2025

Excellence. It was nice and very convenient.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
4.0
Diens
4.0
Ligging
5.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
4.0

Petro D
1 nag Gesin met tieners
4.2
Jul 2025

N verdiende ruskans, met die basiese minimum. Heerlik geslaap, beddens was sag, maar kussings kan dalk effe verbeter en dan 2 kamers se aircons het nie gewerk nie. Ons wou rugby kyk, maar al die sportkanale was nie beskikbaar nie. Die WiFi het ook nie heeltyd konstant gebly nie.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
3.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
3.0

Melanie S
1 nag Gesin met klein kinders
4.2
Mrt 2025

Netjies en skoon. Pragtige huisie (nommer 4) maar dit is 'n baie slegte area. Op die hoofpad. Ons het baie probleme gehad met vreeslike raserige bure wat partytjie hou en harde musiek speel, karre rev en te kere gaan tot na middernag. Die eienaar moes later inspring.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
2.0
Waarde vir geld
4.0
Alex
Casa Leitao Lodge
Hi Melanie, thank you for staying with us. We apologise for all the inconveniences that you incurred during your stay. It was an absolute pleasure to host you and your family.

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.3/5

Alex Geverifieer

Eiendomme 2

Resensies 83

Op LekkeSlaap 7 jaar

Vanaf
R 900
per nag, vir 2 mense

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 900
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R 900
per nag, vir 2 mense
Bespreek
  • Kapasiteit: 50 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 1 Soetdoring Street, Phalaborwa, 1390, Limpopo
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA445ec0576452d16a8beeb89bf75f2a6aaccafa059a076d0c5b29fb55e43ad6d8703ae1d26d54a131c9849abb58f60052ec2f?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R900 per nag, vir 2 mense 75 5 1 5 1 Soetdoring Street Phalaborwa 1390 Limpopo 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -23.946351929498 31.149910186508
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang