Casa Leitao Lodge
- Kapasiteit: 50 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: 1 Soetdoring Street, Phalaborwa, 1390, Limpopo
- Vanaf R900 per nag, vir 2 mense
Beskrywing
Casa Leitao Lodge is net 5 minute vanaf Kruger Nasionale Park se Phalaborwa-hek geleë, 'n ideale ligging vir diegene wat die bekende wildreservaat wil besoek. Casa Leitao Lodge bied gerieflike verblyf wat wissel van standaardkamers tot luukse suites, gesinskamers en selfsorgwoonstelle.
Elke kamer is toegerus met 'n TV met sekere DStv-kanale, lugversorging, 'n badkamer met 'n stort, 'n waaier en 'n kombuisie met 'n yskas, 'n mikrogolfoond, 'n ketel en broodrooster. Die lodge bied ook gratis WiFi, 24 uur-sekuriteit, en parkeerplek, asook 'n gemeenskaplike swembad, ideaal vir daardie warm somersdae.
Die lodge is net langs die pad van die plaaslike Spar-kruidenierswinkel af en is ongeveer 3 km vanaf Hans Merensky Gholfklub. Phalaborwa-lughawe is ongeveer 1,9 km ver.
Dít is wat jy hier sal kry
Resensies
Gaste se hoogtepunte
Ontmoet jou gasheer
Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel
4.3/5
Alex Geverifieer
Eiendomme 2
Resensies 83
Op LekkeSlaap 7 jaar
Ligging
- 1 Soetdoring Street, Phalaborwa, 1390, Limpopo
- Gaste dink Casa Leitao Lodge het ’n baie goeie ligging
- Kapasiteit: 50 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: 1 Soetdoring Street, Phalaborwa, 1390, Limpopo
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang