Successfully reported
+47

Casa Milner Guest House

Gastehuis
  • Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 18 persone
  • Geen kinders onder 3
  • Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 11:00
  • Adres: 35 Graaff Avenue, Milnerton, 7441, Wes-Kaap
  • Vanaf R1 395 per nag, vir 2 mense

Beskrywing

Casa Milner Guest House bied lieflike verblyf in smaakvol versierde kamers wat ideaal geleë is in die hartjie van Milnerton, Kaapstad. Dit kan 'n goeie opsie wees vir alleenreisigers, paartjies, korporatiewe reisigers of toeriste wat die kusgedeelte van die Moederstad wil verken.

Dié gastehuis bied die opsie van 9 kamers wat elk 2 gaste op 'n slag kan akkommodeer. Hierdie kamers is óf ingerig met 'n koningingrootte-bed óf 'n koninggrootte-bed wat op versoek in 2 enkelbeddens omskep kan word. Elke kamer het 'n en suite-badkamer met 'n stort of 'n stort-oor-bad. Skerp wit linne en badhanddoeke word voorsien.

Ander geriewe in die kamer sluit 'n yskassie, 'n tee- en koffieskinkbord, gratis WiFi, 'n lessenaar en 'n TV met stromingsdienste in. Daar is 2 van hierdie kamers wat oopmaak op 'n privaat balkon waar gaste 'n oggendkoffie kan geniet.

Alle gaste het volle toegang tot die uitnodigende swembad waar hulle op daardie warm somersdae kan afkoel. Daar is ook 'n ruim gastesitkamer en eetarea beskikbaar vir gaste. Die eiendom bied ook veilige parkeerplek en braaigeriewe. 'n Kontinentale of volledige Engelse ontbyt is beskikbaar op versoek teen 'n ekstra koste.

Dít is wat jy hier sal kry

Tee en koffie
Gratis, veilige parkeerplek
WiFi
Swembad

Resensies

5/ 5

Gebaseer op 3 resensies

Ongelooflik

Netheid
5.0
Ligging
5.0
Waarde vir geld
5.0
Diens
5.0
Veiligheid
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

5/5

Antoinette Geverifieer

Eiendomme 2

Resensies 3

Op LekkeSlaap 1 jaar

Ligging

  • 35 Graaff Avenue, Milnerton, 7441, Wes-Kaap
  • Gaste dink Casa Milner Guest House het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
R 1 395
per nag, vir 2 mense

Jy sal nog nie hoef te betaal nie

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 1 395
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R 1 395
per nag, vir 2 mense
Bespreek
  • Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 18 persone
  • Geen kinders onder 3
  • Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 11:00
  • Adres: 35 Graaff Avenue, Milnerton, 7441, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA52a62b3d5e0f8b6fab4be38ba5e8f1593558357be0f43d456cc4bbcf7b44e0647459fda5d35a2867d2d5c2307a76fa5fdc21?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 395 per nag, vir 2 mense 3 5 1 5 35 Graaff Avenue Milnerton 7441 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-20:00 11:00 -33.8692134 18.5012847

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang