Casa Tierra
- Soos Gesien op Instagram
- Kapasiteit: 8 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: 91 Dassen Island Drive, Yzerfontein, 7351, Wes-Kaap
- Vanaf R6 000 per nag (plek vir 8)
Beskrywing
Casa Tierra is 'n selfsorghuis in die kusdorpie Yzerfontein. Dié vakansiehuis bied 'n rustige wegbreek en is 220 m van die strand af geleë.
Dié dubbelverdiepinghuis bied slaapplek vir tot 8 gaste en beskik oor 4 slaapkamers, 3 badkamers, en 'n goed toegeruste kombuis en oopplan-leefarea. Die hoof- en tweede slaapkamers is op die onderste verdieping geleë en is ingerig met onderskeidelik 'n koningingrootte-bed en 'n koningingrootte-bed, 'n instapkas en 'n en suite-badkamer met 'n losstaande bad en 'n groot stort. Die derde en vierde slaapkamers is op die boonste vloer geleë en is ingerig met 'n koningingrootte-bed en 2 enkelbeddens onderskeidelik. Hierdie kamers deel 'n badkamer met 'n groot stort. Elektriese komberse word in die winter voorsien. Elke kamer het blindings en bied gedeeltelike see-uitsigte.
Die oopplan-kombuis is volledig toegerus met 'n stoof en oond, mikrogolf, broodrooster, yskas-vrieskas, tee- en koffiemaakgeriewe, skottelgoedwasser, wasmasjien en 'n tuimeldroër. Die aangrensende eetarea en sitarea het groot stapeldeure wat na 'n onderdakstoep oopmaak.
Daar is 'n binnebraai- en vermaakkamer met groot vensters wat 'n uitsig oor die natuurlike fynbos, Dassen-eiland, die kuslyn en Tafelberg in die verte op 'n helder dag bied. Veilige parkeerplek is beskikbaar vir voertuie.
Kamer-opset
Slaapkamer
En suite
1 x Koninggrootte-bed
Stort, Bad, Toilet
Slaapkamer
En suite
1 x Koningingrootte-bed
Stort, Bad, Toilet
Slaapkamer
1 x Koningingrootte-bed
Slaapkamer
2 x Enkelbed / Driekwartbed
Badkamer
Stort, Toilet
Dít is wat jy hier sal kry
Resensies
Ontmoet jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.3/5
Alicia Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 2
Op LekkeSlaap 4 jaar
Ligging
- 91 Dassen Island Drive, Yzerfontein, 7351, Wes-Kaap
- Gaste dink Casa Tierra het ’n baie goeie ligging
- Kapasiteit: 8 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: 91 Dassen Island Drive, Yzerfontein, 7351, Wes-Kaap
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang