Successfully reported
+43

Casablanca

  • Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 8 persone
  • Geen kinders onder 15
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 2 Hatting Street, Hospital Hill, Beaufort West, 6970, Wes-Kaap
  • Vanaf R790 per nag (plek vir 2)

Beskrywing

Casablanca bied selfsorgverblyf op die eienaar se perseel in Beaufort-Wes. Dit is ideaal vir sakereisigers en vakansiegangers wat op soek is na gerieflike verblyf terwyl hulle in hierdie dorp oornag.

Verblyf word in 4 lieflike kamers met privaat ingange gebied. Elke kamer het lugversorging, bied slaapplek aan 2 gaste en het 'n gemaklike bed, en suite-badkamer met 'n stort, linne en handdoeke, 'n toegeruste kombuisie, leefarea en 'n TV. WiFi is ook beskikbaar.

Die gastehuis bied gaste veilige parkeerplek op die perseel en is naby winkels en restaurante geleë.

Dít is wat jy hier sal kry

Tee en koffie
Gratis, veilige parkeerplek
WiFi
Wasgoeddiens
Ontbyt beskikbaar
Toeganklik vir kosaflewerings-apps

Resensies

4.8/ 5

Gebaseer op 21 resensies

Uitstekend

Netheid
5.0
Ligging
4.7
Waarde vir geld
4.9
Diens
4.8
Veiligheid
4.9
Gaste se hoogtepunte
Nanette K
Saam met lewensmaat
5.0
Fantastic and comfortable. Absolutely wonderful, rooms were very clean and modern! Would happily stay there again!
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Sep 2025
Thomas K
Saam met lewensmaat
5.0
Casablanca is 'n juweel! Wat 'n juweel het ons ontdek op Beaufort Wes. Die plek was netjies, ons is goed ontvang en ons het veilig gevoel. Dankie, ons...
Sien meer
Sep 2025
Julene A
Saam met lewensmaat
5.0
Thank you to the wonderful hosts. Our stay was awesome.
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Aug 2025
Martin S
5.0
Baie kort. Goeie waarde vir geld. Plekkie was baie skoon en netjies. Het ons geakkommodeer met laat in klok.
Jun 2025
Riana E
Saam met vriende
5.0
Baie lekker. Aangename verblyf, skoon, gerieflik, ruim, bekostigbaar. Onderste trap buite moet duidelik aangedui word en rakies in die badkamer vir to...
Sien meer
Apr 2025

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.9/5

Zelda Nuut op LekkeSlaap!

Eiendomme 1

Resensies 21

Op LekkeSlaap 10 maande

Ligging

  • 2 Hatting Street, Hospital Hill, Beaufort West, 6970, Wes-Kaap
  • Gaste dink Casablanca het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
R 790
per nag (plek vir 2)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 790
per nag (plek vir 2)
Vanaf
R 790
per nag (plek vir 2)
Bespreek
  • Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 8 persone
  • Geen kinders onder 15
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 2 Hatting Street, Hospital Hill, Beaufort West, 6970, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA8f0b39cd00488b8c66b0f05f526765af049c19e7a8c4d2cea55a367ad4e0e0dd9e6c92211faf5877bb8560b09e798a3683d1?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R790 per nag (plek vir 2) 21 5 1 5 2 Hatting Street Hospital Hill 6970 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -32.351696959066 22.592965124913
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang