Successfully reported

Casaplanca

Kliek op enige tarief om 'n meer volledige prysberekening te sien.

Ekstra Fooie

Buiten die tariewe in die bostaande tabel hef die eiendom ook 'n eenmalige:

  • Skoonmaakfooi van R500.00 per bespreking
Prys sluit in
Selfsorg
Huisreëls

Ongelukkig word troeteldiere nie geakkommodeer nie.
Gaste moet asseblief hul eie bad- en swemhanddoeke, toiletware, toiletpapier en skoonmaakmiddels saambring.
Dele van die akkommodasie word via trappe bereik en is moontlik nie geskik vir jong kinders, bejaardes of gaste met gestremdhede nie.
Let asseblief daarop dat daar 'n grondpad na die akkommodasie lei. Gaste moet voor aankoms navraag doen oor die toestand van die pad, aangesien dit onderhewig kan wees aan verandering as gevolg van onvoorsiene omstandighede.
Pryse is te eniger tyd onderhewig aan verandering.
Die balans moet 30 dae voor aankoms betaal word.
Rook is verbode binne die instansie.
Geen oormatige geraas word by enige eiendomme toegelaat nie.
Gaste sal aanspreeklik gehou word vir enige skade of breekskade tydens hul verblyf.
Tsitsikamma Seaside Accommodation kan nie aanspreeklik gehou word in die geval van persoonlike besering of skade/diefstal van persoonlike eiendom wat tydens hul verblyf plaasvind nie. Die gebruik van die fasiliteite is op die gas se eie risiko en ons sal nie verantwoordelik gehou word vir enige ongelukke wat verband hou met die gebruik van hierdie fasiliteite nie.
Gaste sal 'n boete van R1000,00 aangaan indien die aantal gaste wat in die eiendom bly die aantal gaste oorskry waarvoor betaal is, soos aangedui op die bevestigingsvorm.
Die eiendom moet in dieselfde toestand gelaat word as waarin dit gevind is. Alle breekware en eetgerei moet gewas word en vullis in die asblik gegooi word. Indien die huis in 'n gemors gelaat word, sal 'n addisionele skoonmaakfooi gehef word.

Kansellasiebeleid - Matig
Meer as 1 maand voor die inkloktyd 100%van die deposito word terugbetaal
Meer as 1 week voor die inkloktyd 50%van die deposito word terugbetaal
Minder as 1 week voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
Vanaf
R 1 850
per nag, vir 4 mense

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 1 850
per nag, vir 4 mense
Vanaf
R 1 850
per nag, vir 4 mense
Bespreek
  • Kapasiteit: 6 persone
    4 volwassenes, 2 kinders
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 18 Eestrivier Road, Eersterivierstrand, 6303, Oos-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA887841b46e3ff7a89d46814b164fabe496f897294bc1fb8c1e550cbd19c75073d1fdc4dde84612a59ca1dd3c926927dff240?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 850 per nag, vir 4 mense 29 5 1 5 18 Eestrivier Road Eersterivierstrand 6303 Oos-Kaap 021 201 8901 14:00-18:00 10:00 -34.073180144118 24.226424605355

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang