Successfully reported
+27

Cassia Self Catering

  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 4 persone
    2 volwassenes, 2 kinders
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 27 Cassia Drive, Sunridge Park, Gqeberha (Port Elizabeth), 6045, Oos-Kaap
  • Vanaf R795 per nag, vir 2 mense

Beskrywing

Cassia Self Catering is in die lowerryke woonbuurt Sunridge Park in Gqeberha (Port Elizabeth) geleë en binne maklike toegang tot die N2-hoofweg. Dit is naby die onkologiesentrum en hospitale. Die Londt Park-sportgronde is naby, en die strande is 20 minute weg.

Dié woonstel met lugversorging het slaapplek vir 2 volwassenes en 2 kinders. Tref asseblief vooraf reëlings vir kinders. Kinders onder 12 jaar is perfek omdat hulle op die stapelbed kan slaap. Die woonstel beskik oor 'n leefarea, kombuis, 1 slaapkamer en 1 badkamer. Die slaapkamer is ingerig met 'n dubbelbed en die badkamer het 'n stort, wasbak en toilet. Die kombuis het 'n yskas-vrieskas, 'n mikrogolfoond, 'n stoof, 'n oond, breekware en eetgerei. Die sitkamer het 'n dubbelslaapbank en 'n TV met DStv en WiFi. Daar is veilige onderdakparkeerplek. Daar is drie trappe vanaf die sitkamer na die slaapkamer.

Die woonstel is binne 'n radius van 10 km vanaf Kragga Kamma-wildtuin, Greenacres-winkelsentrum, Gqeberha (Port Elizabeth) Gholfklub, Nelson Mandelabaai-stadion geleë en net 800 m vanaf Sunridge Village met 'n verskeidenheid winkels en restaurante.

Cassia Selfsorg is ook ideaal vir gaste wat die hospitaal besoek of aan die Iron Man-kompetisie deelneem.

Kamer-opset

1 Slaapkamer 1 Leefarea 1 Badkamer, 1 en suite

Slaapkamer

En suite

2

1 x Dubbelbed

Stort, Toilet

Leefarea

2

1 x Kinderbank vir 2

Dít is wat jy hier sal kry

Gratis, veilige parkeerplek
WiFi
Swembad
TV
Lugversorging
Volledige kombuis
DStv
Braai

Resensies

4.8/ 5

Gebaseer op 48 resensies

Uitstekend

Netheid
4.8
Ligging
4.8
Waarde vir geld
4.8
Diens
4.8
Veiligheid
4.8
Gaste se hoogtepunte
Chris S
Gesin met klein kinders
5.0
Veilig, stil, vriendelike diens. Als wat jy nodig het. Elizma het die ekstra myl geloop vir ons, waarvoor ek baie dankbaar is. Stil, veilige area. Hoe...
Sien meer
Sep 2025
Deon B
Saam met lewensmaat
5.0
Heerlik gewees, maar ai, die stad se agteruitgang. Ja, het lekker gebly, maar glo nie die stad sien my weer nie.
Sep 2025
Leonie R
Saam met lewensmaat
5.0
Baie gerieflik en veilig. Ons het baie lekker gebly en veilig gevoel. Die plek was baie netjies, sal weer daar 'n bespreking maak. Die eienaar was bai...
Sien meer
Jul 2025
Valah M
Saam met lewensmaat
5.0
Definitely will go back we had a beautiful stay. We enjoyed our stay and the place was comfortable. Will definitely book again, home aw...
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Sien meer
Jun 2025
Eurika D
Saam met lewensmaat
5.0
Veilige stil area, net wat ons benodig het. Baie lekker gebly. Sal definitief weer van die gasvryheid gebruikmaak in die toekoms!
Apr 2025

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.8/5

Elizma Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 48

Op LekkeSlaap 7 jaar

Ligging

  • 27 Cassia Drive, Sunridge Park, Gqeberha (Port Elizabeth), 6045, Oos-Kaap
  • Gaste dink Cassia Self Catering het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
R 795
per nag, vir 2 mense

Jy sal nog nie hoef te betaal nie

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 795
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R 795
per nag, vir 2 mense
Bespreek
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 4 persone
    2 volwassenes, 2 kinders
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 27 Cassia Drive, Sunridge Park, Gqeberha (Port Elizabeth), 6045, Oos-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA3bb384fbc5eb9c0631e2e2bd301b14867d187ca1f9566f7bd50ed9abf7f72563f6a5781b01dbb8abbc8394a8327220659047?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R795 per nag, vir 2 mense 48 5 1 5 27 Cassia Drive Sunridge Park 6045 Oos-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -33.954490047178 25.532839387732

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang