Successfully reported

Cassia Self Catering

Resensies

4.8/ 5

Gebaseer op 48 resensies

Uitstekend

Netheid
4.8
Ligging
4.8
Waarde vir geld
4.8
Diens
4.8
Veiligheid
4.8
Chris S
Kort verblyf Gesin met klein kinders
5.0
Sep 2025

Veilig, stil, vriendelike diens. Als wat jy nodig het. Elizma het die ekstra myl geloop vir ons, waarvoor ek baie dankbaar is. Stil, veilige area. Hoegenaamd geen klagtes nie.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Elizma
Cassia Self Catering
Baie dankie vir die vriendelike woorde. Altyd weer welkom.

Deon B
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Sep 2025

Heerlik gewees, maar ai, die stad se agteruitgang. Ja, het lekker gebly, maar glo nie die stad sien my weer nie.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Leonie R
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Jul 2025

Baie gerieflik en veilig. Ons het baie lekker gebly en veilig gevoel. Die plek was baie netjies, sal weer daar 'n bespreking maak. Die eienaar was baie vriendelik.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Elizma
Cassia Self Catering
Liewe Leonie. Bly julle het die verblyf geniet. Hoop ons sien julle gou weer.

Valah M
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Jun 2025

Definitely will go back we had a beautiful stay. We enjoyed our stay and the place was comfortable. Will definitely book again, home away from home. Elizma was a great host.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Elizma
Cassia Self Catering
Thank you for your kind words. Hope to see you soon again. You were wonderful guests.

Anonieme gas
Lang verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Mei 2025

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Elizma
Cassia Self Catering
It was lovely having you here.

Eurika D
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Apr 2025

Veilige stil area, net wat ons benodig het. Baie lekker gebly. Sal definitief weer van die gasvryheid gebruikmaak in die toekoms!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Elizma
Cassia Self Catering
Sien uit daarna om julle weer te sien.

Melvery D
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Mrt 2025

Daar is als wat jy nodig kan kry, niks te kort. Dit is baie rustig, en vriendelike personeel.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Elizma
Cassia Self Catering
Baie dankie, Melvery. Bly julle het lekker gebly en ek hoop om julle sommer gou weer te sien.

Debbie J
Lang verblyf
5.0
Mrt 2025

Heerlik en rustig. Pragtige plekkie met 'n aangename gasvrou. Ideaal gewees vir die aande wat ons self wou kosmaak, want dit is ten volle toegerus.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Elizma
Cassia Self Catering
Hoop ons sien jou weer. Lekker om julle te ontmoet.

Hennie J
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Feb 2025

Huislik, netjies en gerieflik. Baie lekker! Presies wat ons wou hê.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Elizma
Cassia Self Catering
Baie dankie. Hoop ons sien julle weer. Altyd welkom by ons.

Annuscha P
Lang verblyf Gesin met klein kinders
4.8
Okt 2025

Cozy, convenient stay. Cozy and comfortable with a fully equipped kitchen that has everything you need. Conveniently located near a shopping centre with all essential stores. The only minor issue was the shower door being a bit narrow. Overall, a lovely stay!

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
4.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Elizma
Cassia Self Catering
Was lovely having you with us. Please come again!

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.8/5

Elizma Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 48

Op LekkeSlaap 7 jaar

Vanaf
R 795
per nag, vir 2 mense

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 795
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R 795
per nag, vir 2 mense
Bespreek
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 4 persone
    2 volwassenes, 2 kinders
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 27 Cassia Drive, Sunridge Park, Gqeberha (Port Elizabeth), 6045, Oos-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA3bb384fbc5eb9c0631e2e2bd301b14867d187ca1f9566f7bd50ed9abf7f72563f6a5781b01dbb8abbc8394a8327220659047?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R795 per nag, vir 2 mense 48 5 1 5 27 Cassia Drive Sunridge Park 6045 Oos-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -33.954490047178 25.532839387732

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang