Castellon Boutique Hotel
- Kapasiteit: 18 persone
- Geen kinders onder 7
-
Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: 162 Pentz Drive, Flamingovlei, Bloubergstrand, Cape Town, 7441, Wes-Kaap
- Vanaf R2 300 per nag, vir 2 mense
Beskrywing
Castellon Boutique Hotel is in die Rietvlei Natuurreservaat geleë en bied pragtige uitsigte vanaf Bloubergstrand oor die vlei en op Tafelberg in die verte.
Verblyf by Castellon Boutique Hotel bestaan uit 8 smaakvol ingerigte suites. Dié ruim suites is elkeen ingerig met 'n koningingrootte-bed en beskik oor 'n en suite-badkamer. Die suites beskik elkeen oor gratis WiFi, lugversorging, 'n yskassie, 'n slim-TV met 'n volle DStv-pakket en ander luukshede.
'n Heerlike, klein kontinentale of Engelse ontbyt word voorberei en in die eetkamer bedien. Die hotel het ook 'n informele kroegarea en 'n swembad. Die kamers word daagliks skoongemaak en 'n wasgoeddiens kan gereël word.
Castellon Boutique Hotel is ideaal geleë, net 10 tot 15 minute se ry vanaf Dolphin-strand, restaurante, winkels en ander besienswaardighede in die noordelike voorstede.
Dít is wat jy hier sal kry
Resensies
Ontmoet jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.8/5
Anke Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 18
Op LekkeSlaap 8 jaar
Ligging
- 162 Pentz Drive, Flamingovlei, Bloubergstrand, Cape Town, 7441, Wes-Kaap
- Gaste dink Castellon Boutique Hotel het ’n uitstekende ligging
- Kapasiteit: 18 persone
- Geen kinders onder 7
-
Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: 162 Pentz Drive, Flamingovlei, Bloubergstrand, Cape Town, 7441, Wes-Kaap
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang