Castellon Boutique Hotel
- Kapasiteit: 18 persone
- Geen kinders onder 7
- 
            
            
                Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
 Uitkloktyd: 10:00
- Adres: 162 Pentz Drive, Flamingovlei, Bloubergstrand, Cape Town, 7441, Wes-Kaap
- Vanaf R2 300 per nag, vir 2 mense
Beskrywing
            Castellon Boutique Hotel is in die Rietvlei Natuurreservaat geleë en bied asemrowende uitsigte oor die vlei en verre Tafelberg vanaf Bloubergstrand. 
Verblyf by Castellon Boutique Hotel bestaan uit 8 smaakvol versierde suites. Hierdie ruim suites is ingerig met 'n koningingrootte-bed en beskik oor 'n en suite-badkamer. Elke suite het gratis WiFi-internettoegang, lugversorging, yskassie, slim-TV met volledige DStv-kyk en ander luukshede.
'n Heerlike mini-, kontinentale of Engelse ontbyt word voorberei en in die eetkamer bedien. Die hotel beskik ook oor 'n informele kroegarea en 'n swembad. Die kamers word daagliks skoongemaak en wasgoeddienste kan gereël word.
Castellon Boutique Hotel is ideaal geleë 10 tot 15 minute se ry vanaf Dolphin Beach, restaurante, winkels en ander besienswaardighede in die noordelike voorstede.
        
Dít is wat jy hier sal kry
Resensies
Ontmoet jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.8/5
Anke Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 18
Op LekkeSlaap 8 jaar
Ligging
- 162 Pentz Drive, Flamingovlei, Bloubergstrand, Cape Town, 7441, Wes-Kaap
- Gaste dink Castellon Boutique Hotel het ’n uitstekende ligging
- Kapasiteit: 18 persone
- Geen kinders onder 7
- 
                                
                                    
                                
                                
                                    Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
 Uitkloktyd: 10:00
- Adres: 162 Pentz Drive, Flamingovlei, Bloubergstrand, Cape Town, 7441, Wes-Kaap
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang