Successfully reported
+33

Castle in Clarens - Rapunzel's Tower and Aladdin's Palace

Gastehuis
  • Soos Gesien op Facebook
  • Kapasiteit: 8 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 23:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Off the R712, Farm Werf, Clarens, 9707, Vrystaat
  • Vanaf R2 960 per nag (plek vir 4)
  • TGCSA-gradering:

Beskrywing

Castle in Clarens - Rapunzel's Tower and Aladdin's Palace is in die hartjie van die Maluti-berge geleë en laat gaste die grootsheid van die Castle-lewe ervaar. Die twee majestueuse kastele word elkeen as 'n selfsorggastehuis verhuur.

Elke kasteel beskik oor 2 slaapkamers met 'n koningingrootte-bed en 'n en suite-badkamer. Die hoofbadkamer het 'n bad en 'n stort, terwyl die ander badkamer slegs 'n stort het.

Beide kastele het 'n kombuis wat met 'n yskas, mikrogolf, stoof en 'n oond toegerus is. Gaste het toegang tot hul eie privaat stoep, sitarea, eetarea en 'n kaggel.

Gaste kan 'n ware fantasie-ervaring geniet met elke kasteel wat uniek gemeubileer is. Rapunzel's Tower en Aladdin's Palace sal gaste aan die wêreld van koninklikes, fantasie en luukse bekendstel.

Die verblyf se doel is om die betowerende skoonheid en sjarme van die Middeleeuse-geïnspireerde toevlugsoord te deel, waar gaste kan ontspan en hulself in die kuns van 'n vervloë era kan verdiep.

Dít is wat jy hier sal kry

Wasgoeddiens
Ontbyt beskikbaar

Resensies

4.9/ 5

Gebaseer op 63 resensies

Uitstekend

Netheid
4.9
Ligging
4.9
Waarde vir geld
4.9
Diens
4.9
Veiligheid
4.9
Gaste se hoogtepunte
Johan E
Saam met lewensmaat
5.0
Pleinweg awesome! Awesome plek! Baie stil met asemrowende uitsig. Sal beslis weer wil besoek.
Aug 2025
Carlos C
Gesin met klein kinders
5.0
Awesome! Fairy tale travellers' dream, attention to detail was amazing! Clean and neat with a welcoming feeling and awesome views! Posi...
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Sien meer
Jul 2025
Suzette T
Gesin met tieners
5.0
Amazing. Our stay was amazing and will definitely be back.
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Jul 2025
Melinda S
Saam met lewensmaat
5.0
Fantastiese ervaring. Die detail in die kasteel is ongelooflik - gasvryheid is uitstekend en dit was baie netjies en skoon - hulle kry volpunte - sal ...
Sien meer
Jun 2025
Juane R
Saam met lewensmaat
5.0
A truly amazing place to stay. One of the best holidays ever.
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Mei 2025

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.9/5

Manie Geverifieer

Eiendomme 2

Resensies 208

Op LekkeSlaap 11 jaar

Ligging

  • Off the R712, Farm Werf, Clarens, 9707, Vrystaat
  • Gaste dink Castle in Clarens - Rapunzel's Tower and Aladdin's Palace het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
R 2 960
per nag (plek vir 4)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 2 960
per nag (plek vir 4)
Vanaf
R 2 960
per nag (plek vir 4)
Bespreek
  • Kapasiteit: 8 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 23:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Off the R712, Farm Werf, Clarens, 9707, Vrystaat
  • TGCSA-gradering:
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAgbG4pEXpMHmnNR0hIpgxJIIFNmzntdRvP01rKmawMoN900apU1?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R2 960 per nag (plek vir 4) 63 5 1 5 Off the R712 Farm Werf 9707 Vrystaat 021 201 8901 14:00-23:00 10:00 -28.558912577271 28.472136752981
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang