Successfully reported
+25

Castle Walk Estate

  • Kapasiteit: 26 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 125 Castlewalk Road, Roodeplaat, Pretoria, 0035, Gauteng
  • Vanaf R950 per nag (plek vir 2)

Beskrywing

Castle Walk Estate bied selfsorgverblyf in Roodeplaat, Gauteng. Hierdie verblyf is ideaal vir sakereisigers en vakansiegangers wat op soek is na gerieflike oornagverblyf.

Gaste kan tussen 3 eenslaapkamerwoonstelle en 4 tweeslaapkamerwoonstelle kies. Elke woonstel beskik oor gemaklike beddens, moderne badkamers, toegeruste kombuise, ruim leefareas en stoepe. Gratis WiFi is beskikbaar.

Gaste het toegang tot basiese rugsteunkrag, braaigeriewe en veilige parkeerplek op die perseel. Hierdie verblyf spog ook met 'n fasiliteit vir konferensies, troues en privaat funksies en het plek vir 90 gaste. Gaste is naby plaaslike geriewe, soos restaurante en winkels.

Dít is wat jy hier sal kry

Gratis, veilige parkeerplek
WiFi

Resensies

4.9/ 5

Gebaseer op 29 resensies

Uitstekend

Netheid
5.0
Ligging
4.7
Waarde vir geld
4.9
Diens
5.0
Veiligheid
5.0
Gaste se hoogtepunte
Sanet V
Gesin met klein kinders
5.0
Perfek. Baie lekker gebly, vriendelike diens.
Okt 2025
Marna B
5.0
Moderne, ruim eenhede met stylvolle afronding. Moderne, ruim eenhede met stylvolle afronding. Goeie kommunikasie van die bestuurder voor aankoms. Veil...
Sien meer
Sep 2025
Brandon L
Saam met vriende
5.0
Veilig & rustig. Die verblyf is uit die boonste gehaltes. Dit is nou al die tweede keer wat ons terugkeer en dit is altyd goed en mooi.
Aug 2025
Chanel D
Saam met lewensmaat
5.0
Amazing! Our stay was amazing! People are super friendly. We had to check in after check-in time but we were accommodated and Dustin wa...
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Sien meer
Jun 2025
Philip V
Gesin met klein kinders
5.0
I shall make use of the facility again, highly recommended. Great place to stay, friendly no hassle service.
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Mei 2025

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.9/5

Dustin Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 29

Op LekkeSlaap 1 jaar

Ligging

  • 125 Castlewalk Road, Roodeplaat, Pretoria, 0035, Gauteng
  • Gaste dink Castle Walk Estate het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
R 950
per nag (plek vir 2)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 950
per nag (plek vir 2)
Vanaf
R 950
per nag (plek vir 2)
Bespreek
  • Kapasiteit: 26 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 125 Castlewalk Road, Roodeplaat, Pretoria, 0035, Gauteng
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAdd26915f753c975e873518330097db18046601ad45d021af6d206fb905b8e5fadb01a9394f07092931be9db81383917e7d29?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R950 per nag (plek vir 2) 29 5 1 5 125 Castlewalk Road Roodeplaat 0035 Gauteng 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -25.680455827529 28.317107422684
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang