Catch & Relax
- Kapasiteit: 8 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: 7 Weaver Close, Britannica Heights, St Helena Bay, 7325, Wes-Kaap
- Vanaf R3 500 per nag (plek vir 8)
Beskrywing
Catch & Relax is in St Helenabaai geleë en is 'n lieflike selfsorghuis wat met pragtige uitsigte oor die see spog en ideaal is vir die hele gesin of 'n groep vriende wat op soek is na 'n afgesonderde vakansie.
Dié smaakvol ontwerpte eiendom bied slaapplek aan 4 gaste en beskik oor 4 slaapkamers en 2 badkamers. Die hoofslaapkamer is ingerig met 'n koningingrootte-bed en beskik oor 'n en suite-badkamer met 'n stort, toilet en wasbak. Die oorblywende slaapkamers is ingerig met óf 'n dubbelbed óf 2 enkelbeddens. Hierdie slaapkamers deel 'n badkamer met 'n stort, toilet en wasbak. 'n Gastetoilet is beskikbaar. Kwaliteit linne en badhanddoeke word voorsien; gaste moet egter hul eie strandhanddoeke saambring.
Die leefarea beskik oor 'n sitkamer, 'n eetarea en 'n kombuis. Die kombuis is toegerus met 'n stoof, oond, mikrogolf, yskas-vrieskas, wasmasjien, tee- en koffiemaakgeriewe en eetgerei en breekware. Die kombuis het ook 'n ontbyttoonbank wat geskik is vir 3 gaste. Die eetarea is ingerig met 'n etenstafel wat geskik is vir 6 gaste. Die sitkamer is ingerig met 'n gemaklike rusbank en 'n koffietafel. Toegang tot gratis WiFi is beskikbaar en kan regdeur beurtkrag gebruik word.
Gaste het toegang tot 'n ruim patio wat spog met uitsigte oor die see en beskik oor 'n ingeboude braai en 'n astroturf. Toegang tot veilige parkeerplek is beskikbaar. St Helenabaai is die ideale ligging vir visvang en walvis- en dolfynkyk.
Kamer-opset
Slaapkamer
En suite
1 x Koningingrootte-bed
Stort, Toilet
Slaapkamer
1 x Dubbelbed
Slaapkamer
1 x Dubbelbed
Slaapkamer
2 x Enkelbed / Driekwartbed
Badkamer
Stort, Toilet
Badkamer
Toilet
Resensies
Ontmoet jou gasheer
Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel
4.6/5
Zueney Geverifieer
Eiendomme 7
Resensies 29
Op LekkeSlaap 4 jaar
Ligging
- 7 Weaver Close, Britannica Heights, St Helena Bay, 7325, Wes-Kaap
- Gaste dink Catch & Relax het ’n goeie ligging
- Kapasiteit: 8 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: 7 Weaver Close, Britannica Heights, St Helena Bay, 7325, Wes-Kaap
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang