Successfully reported
+18

Cats and Lemons

  • Kapasiteit: 15 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 13:00 tot 23:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 22 Bergh Road, Bo Dalsig, Stellenbosch, 7600, Wes-Kaap
  • Vanaf R800 per nag, vir 2 mense

Beskrywing

Cats and Lemons is in Dalsig geleë en bied gaste 'n keuse van selfsorgwoonstelle in 'n stil woonbuurt naby die berg met lieflike stap- en fietsryroetes. Die verblyf is sowat 25 minute se stap vanaf die middedorp.

Elke eenheid kan tot 3 mense akkommodeer. Elkeen van die woonstelle het 'n slaapkamer met 2 enkelbeddens wat in 'n koninggrootte-bed omskep kan word, asook 'n privaat badkamer. Die woonstelle op die boonste verdieping het lugversorging en het 'n oondjie met 2 plate bo-op. Die woonstelle op die grondvloer is toegerus met waaiers en drieplaatstowe met 'n oondjie. 'n Slaapbank is beskikbaar in die sitkamer vir 'n derde persoon. Gerieflikheidshalwe word linne en handdoeke voorsien, en die woonstel word een keer per week skoongemaak.

Elkeen van die woonstelle het 'n oopplan-leefarea met 'n kombuisie met 'n yskas, 'n mikrogolfoond, asook tee- en koffiemaakgeriewe. Daar is 'n TV met basiese kanale en WiFi.

Gaste is welkom om van die wasmasjien in die binnehof gebruik te maak. Parkeerplek is beskikbaar vir 1 voertuig per woonstel en dit is op die oop oprit wat saans ligte het.

Stellenbosch bied 'n verskeidenheid wynkelders en landgoedere, besoek Eagle Encounters, The Giraffe House, of pluk aarbeie by Mooiberg Farmstall.

Dít is wat jy hier sal kry

Tee en koffie
Gratis, veilige parkeerplek
WiFi
Swembad
Vervoerdienste

Resensies

4.2/ 5

Gebaseer op 10 resensies

Baie goed

Netheid
4.4
Ligging
4.3
Waarde vir geld
4.3
Diens
4.1
Veiligheid
4.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.4/5

Martie Geverifieer

Eiendomme 2

Resensies 19

Op LekkeSlaap 7 jaar

Ligging

  • 22 Bergh Road, Bo Dalsig, Stellenbosch, 7600, Wes-Kaap
  • Gaste dink Cats and Lemons het ’n baie goeie ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
R 800
per nag, vir 2 mense

Jy sal nog nie hoef te betaal nie

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 800
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R 800
per nag, vir 2 mense
Bespreek
  • Kapasiteit: 15 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 13:00 tot 23:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 22 Bergh Road, Bo Dalsig, Stellenbosch, 7600, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA1yAG5dWhGkOCMyu1RRNzGnxL9Sfk3pSvMpH1hfUnRn4A0q921r?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R800 per nag, vir 2 mense 10 5 1 5 22 Bergh Road Bo Dalsig 7600 Wes-Kaap 021 201 8901 13:00-23:00 10:00 -33.952345135197 18.862461201969

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang